Coenraad Jacob Temminck: Nederlandse dierkundige (1778–1858)

Coenraad Jacob Temminck (31 Maart 1778 – 30 Januarie 1858) was 'n Nederlandse aristokraat, dierkundige en direkteur van 'n museum.

Coenraad Jacob Temminck
Coenraad Jacob Temminck: Nederlandse dierkundige (1778–1858)
Gebore 31 Maart 1778
Amsterdam
Oorlede 30 Januarie 1858 (op 79)
Leiden
Burgerskap Nederlands
Nasionaliteit Nederlands
Vakgebied Dierkunde
Doktorale student(e) Hermann Schlegel

Temminck is gebore in Amsterdam in Nederland. Sy vader was Jacob Temminck, tesourier van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie en op goeie voet met vele reisigers en handelaars. Hy het 'n groot versameling voëls van sy pa ge-erf. Sy vader was 'n goeie vriend van Francois le Vaillant wat hóm ook geadviseer het.

Sy werke Manuel d'ornithologie, Tableau systématique des oiseaux qui se trouvent en Europa (1815) was die standaard werk oor Europese voëls vir baie jare. Hy was ook die outeur van Histoire naturelle générale des Pigeons et des Gallinacées (1813–1817), Nouveau Recueil de Planches coloriées d'Oiseaux (1820–1839) en het baie bydraes gemaak tot die soogdier afdeling van Philipp Franz von Siebold se Fauna japonica (1844–1850).

Temminck was ook die eerste direkteur van die National Museum of Natural History in Leiden van 1820 tot en met sy dood. In 1831 was 'n verkies as die buitelandse lid van Royal Swedish Academy of Sciences. In 1836 word hy 'n lid van die Royal Institute, die voorganger van die Royal Netherlands Academy of Arts and Sciences.

Hy sterf op 30 Januarie 1858 in Leiden, Nederland.

Hy, in samewerking met Heinrich Kuhl, is die outeur van beskrywings van papegaaie, insluitende Platycercus icterotis 'n tipe papegaai. 'n Stertlose mutant van 'n Gallus lafayettii, 'n tipe hoender, was beskryf deur hom in 1807 en wat die Engelse naturalis Charles Darwin verkeerdelik ontken het dat dit nie bestaan nie.

Baie spesies se binomiale name is na hom vernoem.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

DierkundigeNederland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrrelJan van TonderLys van Afrikaanse rolprenteOnderhoudVlinderChemiese reaksieStedelike hitte-eilandIndiëEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaVratSatellietStrykysterDricus du PlessisTolla van der MerweAlliterasieMusieksimboleSpinnekopAnrich HerbstVulvaMetaalStikstofSwart menseMcDonald'sVolhoubare ontwikkelingKlein vyf diereOraniaSteenkoolByWaterbesparing in Suid-AfrikaAfkortingAfrikaGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaVleilandEiffeltoringTradisionele Afrika-medisyneIndustriële RevolusieSkuinsstreepSonnestelselAnale seksFiela se kindGregoriaanse kalenderGenitale vratRassisme in AfrikaMassaViëtnamoorlogKolonisasiePornografiese akteurSuiwelprodukSlag van Cuito CuanavaleAfrikaanse woordelys en spelreëlsEjakulasieSonkragMaselsDistrik SesGroot vyfSteve BikoWeer (meteorologie)KoerantOmgewingskwessies in Suider-AfrikaFrederik Willem de KlerkYsterMangelontstekingEufemismeBreinvliesontstekingVerkoueWeskusSelfstandige naamwoordLuiperdWaterbesoedelingKlimaatGroot Muur van ChinaRuslandSomerRassismePoësieKoppeltekenNic de JagerOranjerivier🡆 More