Barok Argitektuur

Barok argitektuur is 'n hoogs dekoratiewe en teatrale styl wat in die vroeë 17de eeu in Italië verskyn het en geleidelik oor Europa versprei het.

Dit is oorspronklik ingestel deur die Katolieke Kerk, veral deur die Jesuïete, as 'n manier om die Reformasie en die Protestantse kerk te bekamp met 'n nuwe argitektuur wat verbasing en ontsag geïnspireer het. Dit het sy hoogtepunt bereik in die Hoë Barok (1625–1675), toe dit in kerke en paleise in Italië, Spanje, Portugal, Frankryk, Beiere en Oostenryk gebruik is. In die Laat Barok tydperk (1675–1750), dit het tot by Rusland en die Spaanse en Portugese kolonies in Latyns-Amerika bereik. Rondom 1730 het 'n selfs meer uitgebreide dekoratiewe variant genaamd Rococo verskyn en in Sentraal-Europa gefloreer.

Barok Argitektuur
'n Boustyl van die Barok-era.

Verwysings

Bronne

  • Bailey, Gauvin Alexander. Baroque & Rococo. London: Phaidon Press, 2012.
  • Cabanne, Perre (1988), L'Art Classique et le Baroque, Paris: Larousse, ISBN 978-2-03-583324-2 
  • De Morant, Henry (1970). Histoire des arts décoratifs (in Frans). Librarie Hachette.
  • Ducher, Robert, Caractéristique des Styles, (1988), Flammarion, Paris (In French); ISBN 2-08-011539-1
  • Hopkins, Owen (2014). Les styles en architecture. Dunod. ISBN 978-2-10-070689-1.
  • Texier, Simon (2012). Paris- Panorama de l'architecture. Parigramme. ISBN 978-2-84096-667-8.
  • Oudin, Bernard (1992) (in fr), Dictionnaire des Architects, Paris: Seghers, ISBN 2-232-10398-6 
  • Toman, Rolf (2015). L'art baroque architecture, sculpture, peinture (in Frans). Cologne-Paris: H.F. Ullmann. ISBN 978-3-8480-0856-8.
  • Robbins Landon, H. C. and David Wyn Jones (1988) Haydn: His Life and Music. Thames and Hudson.

Eksterne skakels

Tags:

173017de eeuItaliëJesuïetKatolieke KerkLatyns-AmerikaProtestantismeReformasieRococoSentraal-Europa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ruan PienaarJodeKuberkrakerAlkoholisme25 AprilCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKweekhuisgasSokkerVrugLys van woestyneBoeddhismeMaselsDundermAustraliëToerismeSteve BikoBysteekKasteel die Goeie HoopHartaanvalTsongaHoofpynRymKapitaal (ekonomie)Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaFietsPenisBruce FordyceBerilliumAngssteuringMensHemelvaartKoolhidraatKaapstadMusieksimboleHondsdolheidKrieketProteïenSwart nasionalismeNatuurlike hulpbronSlawerny in Suid-AfrikaDermpoliepVulvaSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieAfvalbestuurMosesUpingtonStaatstoelaeMoskouDeelwoordHeks van HexrivierGasAvbobLys van landeVierde Industriële RevolusieHoofletterLongontstekingAktuarisLyfstraf in skoleGeboorteVarkgriepDramaHector PietersonProstaatklierOman AirItaliëLeeuApostoliese GeloofsbelydenisDriedimensioneelPussy RiotIntensiewe vormChromatografieLys van Suid-Afrikaanse skrywersHemelvaartsdagAardverwarmingVeeartsKindermishandelingBeroerte🡆 More