Barbertonse Madeliefie

Die Barbertonse madeliefie of Rooigousblom (Gerbera jamesonii) is 'n meerjarige blomplant wat mooi madeliefieblomme aan lang stele voortbring.

Die blomme kan verskillende kleure wees. Die plant groei taamlik vinnig en verkies vol son en matige water. Die blomtyd is tussen September en November. Die plant kom in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga voor asook Eswatini.

Barbertonse madeliefie
Barbertonse Madeliefie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Genus: Gerbera
Spesie:
G. jamesonii
Binomiale naam
Gerbera jamesonii
Bolus ex Hooker f., (1888)
Barbertonse Madeliefie
Blom van 'n Barbertonse madeliefie.
Barbertonse Madeliefie
Barbertonse madeliefie in oranje.

Bronne

Barbertonse Madeliefie 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Gerbera jamesonii

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Deelteken en umlautLien se lankstaanskoeneNic de JagerWetenskaplike klassifikasieBloedsomloopstelselHartMeningsverskil oor aardverwarmingGewone breukeSinoniemAkuutGreen PornoKunsmatige intelligensieBrandstofNasionale lied van Suid-AfrikaHeupDrinkwatervoorsieningNelson MandelaKoorsMenseregtedagAfleiding (taalkunde)TrekarbeidSwartrenosterLaeveldNarkoseTegnologieSuikersiekteMaroela MediaJudaïsmeLys van Afrikaanse rolprenteStereotipeKindersiektesKrampNeo-NazismePersentasieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalTropiese sikloonKarakteriseringPornhubVaalrivierStollingsgesteenteNarsismeSuid-Afrikaanse GrensoorlogVrugbaarheidFinale OplossingKolonoskopieKatherine JohnsonTremDuitslandLionel PetersonTemperatuurWaterWiskundige terminologieSonAngolese BurgeroorlogKweekhuisgasKonsentrasiekampAfvalbestuurBruto binnelandse produkNatuurAtleetvoetBywoordSuider-AfrikaSelfstandige naamwoordLys van Griekse mitologiese figureOntwikkelende landPolisieAnale kankerNoord-KaapPesachBreinHerfsHomoniemJeuksiekteVoëlFabelWaterpokkiesLys van Afrikaanse televisiereekse🡆 More