Barberton: is 'n Suid-Afrikaanse dorp, geleë in die suidooste van Mpumalanga

Barberton is een van Suid-Afrika se oudste dorpe, geleë in die suidooste van die provinsie Mpumalanga.

Barberton
Die Barbertonse madeliefie
Die Barbertonse madeliefie
Barberton is in Mpumalanga
Barberton
Barberton
Barberton: Geskiedenis, Distrik, Skole Barberton se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°47′10″S 31°3′11″O / 25.78611°S 31.05306°O / -25.78611; 31.05306 31°3′11″O / 25.78611°S 31.05306°O / -25.78611; 31.05306
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikEhlanzeni
MunisipaliteitMbombela
Stigting1882
Regering
 • BurgemeesterRichard Lukhele
Oppervlak
 • Totaal37,74 km2 (14,57 vk. myl)
Hoogte
877 m (2 877 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal11 997
 • Digtheid318/km2 (820/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense41.9%
 • Indiërs/Asiërs4.9%
 • Bruin mense8.5%
 • Swart mense44.2%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Afrikaans 47.9%
 • Engels 22.7%
 • Swazi 20.8%
 • Zoeloe 2.2%
 • Ander 6.4%
Poskode (strate)
1300
Poskode (posbusse)
1300
Skakelkode013
Webwerfhttp://www.barberton.co.za

Geskiedenis

Barberton: Geskiedenis, Distrik, Skole 
Nasa-Satellietbeeld van Barberton
Barberton: Geskiedenis, Distrik, Skole 
Die Ou Aandelebeurs in Barberton

Die dorp het sy ontstaan te danke aan die ontdekking van goud in die jaar 1882 by Kaapsehoop op die heuwels. Hierdie vonds was nie lonend nie. In Junie 1883 het Auguste Robert (wat later die bynaam French Bob gekry het) die Pioneerrif ontdek. In Junie 1883 het Graham Barber die rif by Rimer's Creek ontdek. Die Shebarif is in Mei 1885 deur Edwin Bray gevind. Hierdie rif was die rykste van almal. Suid-Afrika se goudbedryf het met die genoemde reeks ontdekkings begin. In die loop van 1886 is tot 4 000 aktiewe kleims in Barberton afgepen. Die goud het uitgewerk geraak en baie van die myne het gesluit. Die meeste delwers het na die Witwatersrand agter die goud aan getrek.

Suid-Afrika se eerste aandelebeurs is op 13 April 1887 in Barberton gestig. Die dorp het ook sy naam verleen aan die Barbertonse madeliefie (daisy), met botaniese naam Gerbera jamesonii . Die Gerbera is met groot sukses deur kwekers veredel .

Distrik

Die distrik is 5 400 km2 groot. Goud speel nie meer so 'n belangrike rol nie. Die volgende gewasse is van belang: katoen, sitrus, subtropiese vrugte, tabak, koffie, rys, pekanneute en groente. Daar is ook groot bloekom-, denne- en sisalplantasies in die distrik.

Van die aarde se oudste rots word in die Makhonjwaberge in die Barberton-omgewing gevind. Die rots dateer van ongeveer 3 500 miljoen jaar gelede.

Skole

  • Hoërskool Barberton
  • Laerskool Barberton

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

    Wiki-webtuistes

    Fotograwe en die Barberton-goudstormloop

Tags:

Barberton GeskiedenisBarberton DistrikBarberton SkoleBarberton Sien ookBarberton VerwysingsBarberton BronBarberton Eksterne skakelsBarbertonDorpMpumalangaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeeuPizzaVlag van Suid-AfrikaKolonoskopieDramaEjakulasieUKhahlamba-DrakensbergparkEmosieGeelhoutDieregeluideGrondwetMorfeemHomoniemSenuweestelselHerpes simplexSirkelVoedingGroot GatLodewyk XVI van FrankrykMigrasie van voëls1913RymWiskundeBybelBreinkaartTandbederfJeuksiekteFilosofieAntoniemNetbalItaliëWes-KaapLSelfvertroueSharpeville-slagtingKlimaatsverandering in AfrikaSeksposisieThe CranberriesGeweldSoortnaamFilistyneSuid-Afrika-WetAfrikaansSwaweldioksiedSteve BikoLenteSeevlakNoag se arkNarsismeSomerLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaOorkruipersArabies-Israeliese konflikKameelperdBynierDuitse maselsMangelMaselsAlliterasieWinterSatellietfotoGipsSwartkwasmuishondPinksterSebraMangelontstekingDokterSinoniemInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandBurgerregteTradisionele literatuurMuskietFacebookMarie AntoinetteKommunismeOrtopedieWoordeskatNoord-Kaap🡆 More