September

September is die negende maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 30 dae.

<< September 2023 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2
3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29 30
Al die dae

Die naam kom van die Latynse woord septem, vir "sewe" -- September was oorspronglik die sewende maand van die jaar, voordat Januarie en Februarie ingevoeg is.

September begin elke jaar op dieselfde dag van die week as Desember.

  • In die Griekse beskawing is September Boedromion genoem.
  • In die Ierse kalender word die maand Meán Fómhair genoem (wat letterlik "Middel Herfs" beteken), en is in die middel van die herfsseisoen in die Noordelike Halfrond.

Gebeure

Simbole

Die sterretekens wat binne die maand September val, is die Maagd (22 Augustus-19 September) en die Weegskaal (20 September-21 Oktober).

September se geboortesteen is die saffier.

Sien ook

Eksterne skakels

Maande van die jaar
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember

Tags:

September GebeureSeptember SimboleSeptember Sien ookSeptember Eksterne skakelsSeptemberFebruarieGregoriaanse kalenderJaarJanuarieMaand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlimaatHeidelberg, GautengLiewe HeksieLetterlike en figuurlike taalgebruikSkoenlapperVrystaatSlawernyReënvalbepalingGesonde dieetHoofpynBrasiliëKommunismeOorkruipersNasionale VrouedagWatersuiweringTsoenamiMiskruierHeuningby1200GrondbesoedelingGordelroosTrappe van vergelykingSitrusGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaKimberleyKongo-krisisMierGloeilampNederlandJeuksiekteSomerVaginaOmgewingsbeheerAfrikaSeksismeMasturbasieInflasieKorrupsieFabelStaalLarry PageEeuLEugenetikaSuid-EuropaKasterolieHannes van WykAkuutMenseregteWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVulkaanEkostelselOmgewingskwessies in Suider-AfrikaVersoeningsdagRassisme in AfrikaEreksieOnderhoudSowjetunieToestand van materieHondWet op NaturellengrondLettergreepGoogle MapsPeter SnydersAfrikaanse WikipediaMenstruasieSkarlakenkoorsMonopolieOos-KaapSeksposisieGroepsgebiedewetFrederik Willem de KlerkWaterbesoedelingPolisieKlein vyf diereVlag van Suid-Afrika🡆 More