Augsburg

Augsburg (Frans: Augsbourg, Italiaans: Augusta, Latyn: Augusta Vindelicorum) is die tweede oudste stad (ná Trier) in Duitsland.

Met 'n bevolking van ongeveer 270 duisend is die stad ook die derde grootste in Beiere. Die stad lê in die suide van Duitsland, in die deelstaat Beiere. Die Historiese waterbestuur van Augsburg is in 2019 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Augsburg
Augsburg

Kaart Wapen
Augsburg
Augsburg
Vlag
Augsburg
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Augsburg Beiere
 Koördinate 48°22′N 10°54′O / 48.367°N 10.900°O / 48.367; 10.900
 Stigting 15 v.C.
 Stadstatus 121
 Oppervlakte:  
 - Totaal 146,93 vk km
 Hoogte bo seevlak 494 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2009) 263 646
 - Bevolkingsdigtheid 1 794/vk km
 - Metropolitaanse gebied 830 000
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Kurt Gribl (CSU)
 Amptelike webwerf augsburg.de

Sien ook

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansAugsburg  Wiki Commons het meer media in die kategorie Augsburg.
  • (en) Toerisme-inligting oor Augsburg op Wikivoyage
  • (de) Amptelike webwerf
  • (en) (fr) Amptelike Unesco-bladsy
  • (en) "Augsburg". Encyclopædia Britannica. Besoek op 8 Julie 2019.

Tags:

BeiereDuitslandFransItaliaansLatynTrierUnescoWêrelderfenisgebied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrtopedieStedelike hitte-eilandMobutu Sese SekoKarooMangelOntdekking van goud in Suid-AfrikaBronsSwartrenosterPropagandaAkroniemMenseregteSnaarinstrumentSpreeuDoziAbstraksie (rekenaarwetenskap)Tweede VryheidsoorlogLiefdeSamestellende afleidingHorlosieSoweto-opstandBrandmondsindroomAnilingusAfrikaanse WikipediaPerdSelfvertroueTierSeptimius AwardsKommunismeDemokrasieNasionale VrouemonumentInternetKlimaatveranderingDeelteken en umlautDwelmmiddelMonopolyWoordeboek van die Afrikaanse TaalTsongaWhatsAppDokterPornografiese subgenresBeeldspraakArabiesHannes van WykBolandse aardbewing van 1969BestaansboerderyAlkoholismeOnse VaderGloeilampSeksualiteitSelfoonBoelieryAtoomAfrikaKunsmatige algemene intelligensieLeah van NiekerkMIVMagnetismeWiskundeJan van TonderBeaufortskaalImpakte van toerismeUniondaleIngrid JonkerDubbelpuntAardbewingRekeningkundeHaasEkonomieDermpoliepDansDigitale en analogiese tydKolonoskopieOrale seksNieuwoudtvilleLys van bekende Suid-AfrikanersOntdekking van die chemiese elemente🡆 More