Langeberg-Rankaalwyn: Plantspesie

Die Langeberg-rankaalwyn (Aloiampelos decumbens), voorheen Aloe decumbens, is 'n rankaalwyn wat endemies is aan die Wes-Kaap, in die Riversdalomgewing.

Hier groei dit saam met fynbos op sandsteenkranse en steil hange van die Langeberg op hoogtes van 500 tot 1 000m. Hierdie plant blom regdeur die jaar. Die blomme is helderrooi en silindries en word tot 33 mm lank.

Langeberg-rankaalwyn
Langeberg-Rankaalwyn: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloiampelos
Spesie:
A. decumbens
Binomiale naam
Aloiampelos decumbens
(Reynolds) Klopper & Gideon F.Sm., 2013
Langeberg-Rankaalwyn: Plantspesie
Verspreiding van rankaalwyne in Suid-Afrika
Sinonieme

Die plant is 'n struik wat tot 75 cm hoog word en het dun stamme wat na 'n brand uit 'n dik houtagtige knol groei. Die stamme kan tot 1 m lank word en lê eerder op die grond as om regop te staan. Dit is houtagtig by die basis. Dit word ook dig bedek met blare; die blare is heldegroen met dowwe strepe op. Daar is klein, wit, skadelose tande van sowat 1 op die blaarrande. Die plant is naverwant aan Aloiampelos gracilis.

Die plant word maklik gekweek in die fynbosstreek. Dit kan met stingelsteggies verbeter gekweek word maar moet in die winter teen ryp beskerm word en in die somer droog gehou word.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KindersiektesHartversakingJohan StemmetPenisTemperatuurregulering (biologie)StollingsgesteenteSodomieHokkieDieregeluideMosambiekse spoegkobraBreinInflasieSpringbokLatynBlouwildebeesPretvilleLieweheersbesieTafelbergLianie MayUrineSkarlakenkoorsDesimale breukeNepotismeSeekatSteve HofmeyrBoesmanFiskaallaksmanNederlandDokterWerkersdagSemenDeneysvilleAfro-AmerikanersAnatoliëKouga Plaaslike MunisipaliteitLongLys van lande volgens bevolkingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAarverkalkingLangste woordWiskundige terminologieNamakwalandSiekteAustraliëSuid-Afrikaanse WeermagWetenskaplike klassifikasieWynand du ToitJesajaWikibooksVoëlKamphoerPubliekAlkoholismeRegPegasus-projekWaterstof7de LaanAssiriëKolorektale kankerFanny Louise BernthLuiperdDie KontrakNatriumBoer Soek 'n VrouAnette EngelbrechtCristiano RonaldoNazi-DuitslandAardeHipoteseLeukemieKlimaatJennifer ZamudioKolonoskopieTaylor SwiftAntieke EgipteJerry Springer🡆 More