Deneysville

Deneysville is 'n dorp in die noordooste van die Vrystaat (in Suid-Afrika), langs die Vaaldam.

Die dorp is 24 km vanaf Sasolburg.

Deneysville

(Refengkgotso ingereken)
Deneysville is in Vrystaat
Deneysville
Deneysville
Deneysville Deneysville se ligging in Vrystaat
Koördinate: 26°53′42″S 28°5′54″O / 26.89500°S 28.09833°O / -26.89500; 28.09833 28°5′54″O / 26.89500°S 28.09833°O / -26.89500; 28.09833
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikFezile Dabi
MunisipaliteitMetsimaholo
Stigting1939
Oppervlak
 • Totaal45,9 km2 (17,7 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal19 479
 • Digtheid424/km2 (1 100/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense5.5%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense0.5%
 • Swart mense93.5%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Sotho76.4%
 • Zoeloe6.8%
 • Afrikaans5.3%
 • Xhosa4.6%
 • Ander6.8%
Poskode (strate)
1932
Poskode (posbusse)
1932
Skakelkode(016) 371
Webwerfhttp://www.deneysville.com/

Geskiedenis

Die dorp is in 1930 op die plase Wilhelmina en Witpoort gestig en was vernoem na Deneys Reitz wat die Minister van Lande was toe die Vaaldam gebou is.

Deneysville is 'n oorddorp en verskaf 'n volle reeks fasiliteite vir waterontspanningaktiwiteite.

Sien ook

Verwysings

Tags:

DorpSasolburgSuid-AfrikaVaaldamVrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Komplementêre kleureKalsiumMigrasie van diereNelson MandelaRekeningkundeSinsbouDiepaartromboseBywoordOligopolieYslandInsekWeermagJazzGoogle MapsSwart nasionalismeGeestesteuringSias ReineckeIsraelWikimedia-stigtingWikiJagluiperdLys van Afrikaanse televisiereekseMIVLys van bekende Suid-AfrikanersArabiesVulkanismeMenslike seksuele gedragGriekwa-AfrikaansDroogteOrthopteraKoorsblaarToestand van materieAfrikaanse TaalmonumentSeekoeiLika BerningKlem-in-die-kaakJan van RiebeeckKopieregStedelike hitte-eilandIrma SternGenitale vratViëtnamoorlogErfenisdag (Suid-Afrika)Finale OplossingSimboolProstaatkankerSteve HofmeyrKewerJudaïsmeGreta ThunbergAborsie in Suid-AfrikaLiewe HeksieMarsTuisbladDoziTrevor NasserDirekte en Indirekte redeSuid-Afrikaanse GrensoorlogJohnny RapidAfleiding (taalkunde)Heidelberg, GautengCradock-4MurraysburgJaco JacobsGoogle TranslateVleilandPankreasLionel MessiBreedtegraadMarie AntoinetteBurgerregteWapen van Suid-AfrikaAanhalingstekensTierAdolf HitlerTelwoordSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulture🡆 More