Struik

'n Struik is 'n houtagtige plant wat onmiddellik bo die grond in 'n aantal sytakke vertak.

Bome, in teenstelling met struike, het slegs een stam en word heelwat hoër. Struike is meestal korter, gewoonlik onder 5–6 m.

Struik
'n Duinewasbessie.

Verskeie spesies plante kan as bome of struike groei, afhangende van die kondisies. Sommige struike is immergroen, terwyl ander weer bladwisselend is en hulle blare jaarliks verloor.

Struike kan aangeplant word vir hulle blomme, vir afskansing tussen huise om privaatheid te verhoog of om wind of geraas af te keer. Struike kan ook in interessante vorme gesnoei word.

Tags:

BoomHoutPlant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksuele penetrasieRatelBonné de BodNelson MandelaBloedingLys van Griekse mitologiese figureAmandelKatoenGenadedoodIngrid JonkerKragopwekkingWikiquoteLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMetafoorKoos KombuisKlimaatPastoorPomeloBergen-Belsen-konsentrasiekampBiodiversiteitSelfmoordHenry MurrayMaselsOnse VaderAfrikaanse Protestantse KerkGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaWikiSonsteekRugbyElektrisiteitsvoorsieningBeesvleisGreen PornoApartheidVlagterminologieSlawernyGodPesachMuishondGeestesteuringKlimaatveranderingKoperVraag en aanbodUitwerking van klimaatsveranderingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBosvarkReënEl (lengtemaat)Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVermontRina HugoDataverwerkingMisdaadromanOseaanWynand StrydomKrugerwildtuinTaylor SwiftTrevor NoahNic de JagerTuisbladNylrivierSaldanhabaaiWet op NaturellengrondVarkgriepJagluiperdLys van nedersettings in Suid-AfrikaPlae van EgipteMasturbasie🡆 More