Catengue-Aalwyn: Plant spesie

Die Catengue-aalwyn (Aloe catengiana) is 'n spesie wat tot die genus Aloe hoort.

Die plant is endemies aan Angola en kom slegs by die Catengue-stasie voor. Die plant is in 1959 tydens 'n ekspedisie deur dr's Gilbert Reynolds en Neil Smuts ontdek.

Catengue-aalwyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
A. catengiana
Binomiale naam
Aloe catengiana
Reynolds

Die plant oorleef veldbrande en spruit dan net weer uit. Die plant blom in Augustus en saad word deur die wind versprei. Dit is tans moeilik om meer inligting oor die plant te verkry, omrede sy voorkomsgebied met landmyne besaai is.

In Engels staan dit as die Catengue-aloe bekend.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rod AlexanderKain en AbelIslamDanie du ToitBosluisbytkoorsKleinkolmuskeljaatkatKameeldoringSlotmasjienDawidLys van bekende Suid-AfrikanersRietbokRomeinse syfersSeksuele stimulasieTien GebooieGravis-aksenttekenGetalKarpChrista SteynSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeEekhoringEreksieVoorsetselBreinGewone breukeLyfstraf in skoleTweede WêreldoorlogMangaung-gevangenisGriekelandByTrappe van vergelykingPuberteitPlaasmoorde in Suid-AfrikaKriekBoer Soek 'n VrouPegasus-projekLieweheersbesieBaardskeerder-spinnekopBettie KempByvoeglike naamwoordKunsmatige intelligensieLys van visseSeksOnderhandelinge om apartheid te beëindigSpierSiya KolisiVlag van Suid-AfrikaVliegtuigMaanKaapstadHemelvaartsdagAnette EngelbrechtBywoordSuid-Afrikaanse WeermagEmosieMiltDomineeMaagsweerBrahmaanNeels van JaarsveldOekraïneGeskiedenis van erotiese afbeeldingsHannes van WykBloeddrukLeukemieLys van Afrikaanse rolprenteEgipteEmo AdamsParyse MetroLeonardo da VinciWaldemar SchultzSonWiskundige terminologiePreseminale vloeistofReënspinnekopYErdwurmKappie (skryfteken)🡆 More