Alexandria, Oos-Kaap

Hierdie artikel handel oor die dorp in die Oos-Kaap.

Vir die stad in Egipte, sien Alexandrië

Alexandria

(KwaNonkqubela ingesluit)
NG kerk Alexandria is 'n provinsiale erfenisterrein.[1]
NG kerk Alexandria is 'n provinsiale erfenisterrein.
Alexandria is in Oos-Kaap
Alexandria
Alexandria
Alexandria, Oos-Kaap Alexandria se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°39′12″S 26°24′30″O / 33.65333°S 26.40833°O / -33.65333; 26.40833 26°24′30″O / 33.65333°S 26.40833°O / -33.65333; 26.40833
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitNdlambe
Stigting1820
Oppervlak
 • Totaal5,7 km2 (2,2 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal10 085
 • Digtheid1 769/km2 (4 580/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense5.2%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense16.3%
 • Swart mense77.4%
 • Ander0.8%
Taal (2011)
 • Xhosa 72.8%
 • Afrikaans 20.3%
 • Engels 4.2%
 • Ander 2.7%
Poskode (strate)
6185
Poskode (posbusse)
6185
Skakelkode046
Alexandria, Oos-Kaap
Die kerksaal en kerkgebou van die NG gemeente Alexandria.

Alexandria is 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is tussen Port Elizabeth en Port Alfred op die R72 hoofweg geleë.

Geskiedenis

Die dorpie het ontstaan as 'n NG gemeente in 1856. Vanaf 1820 het die gebied as Olifantshoek bekend gestaan. In 1873 het die Kerk die gemeente Alexandria ter ere van ds. Alexander Smith genoem. Ds. Smith het in 1823 uit Skotland na die NG gemeente Uitenhage gekom as een van die vroegste Skotse predikante wat die tekort aan predikante in Suid-Afrika moes kom verlig. Alexandria se gemeente is van die NG gemeente Uitenhage afgestig. Die dorp het in 1940 'n munisipaliteit geword.

Distrik

Die distrik van 2 440 km2 is die enigste waar sigorei op 'n kommersiële skaal verbou word. Die Karel Landman Monument is ook in die omgewing.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Alexandria, Oos-Kaap GeskiedenisAlexandria, Oos-Kaap DistrikAlexandria, Oos-Kaap Sien ookAlexandria, Oos-Kaap BronAlexandria, Oos-Kaap VerwysingsAlexandria, Oos-KaapAlexandrië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KernoorlogNasionale VrouemonumentWetenskapMenstruasieVormKoos BekkerKalsiumN.P. van Wyk LouwGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaTweede WêreldoorlogLeierHartEwenaarMikro-ekonomieKarooMiddelmisbruikKlein gekolde katCremonaRenaissanceTikTokRobbeneilandJuraLys van Afrikaanse rolprenteSeisoenVarkSoogdierWatersuiweringSwitserlandOntdekking van die chemiese elementeBeesvleisRekeningkundeWillie JoubertSpysverteringstelselTransatlantiese slawehandelDroogteAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidOsoonlaagAardedagLugbesoedelingStam (taalkunde)NasionalismeDermpoliepMiljardRobert SobukwePlae van EgipteBloemfonteinOrale seksVlieënde HollanderSkildklierGoogleVoedingBloukraanvoëlPlastiekJohannesburgOnderwysResensieAfkortingZack du PlessisAntoniemThomas EdisonAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeEuropaPretoriaHomofoonVersamelnaamMusieksimboleHannes van WykAnneli van RooyenKommunismeSkoenlapperGeslagsgelykheidOorkruipersWater🡆 More