Duinbroodboom: Plant spesie

Die Duinbroodboom (Encephalartos arenarius) is 'n spesie van die genus Encephalartos.

Die boom is endemies aan die Oos-Kaap en kom in die duinewoudgebied by Alexandria voor. Die boom is normaalweg groen van kleur maar daar is ook 'n seldsame blou weergawe. Die boom groei in skadu areas. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Duinbroodboom
Duinbroodboom: Plant spesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie:
E. arenarius
Binomiale naam
Encephalartos arenarius
R.A. Dyer, (1955)

Die plant se FSA-nommer is 3.2. In Engels staan die broodboom as die Alexandria cycad bekend.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JeuksiekteHemelvaartGezina, PretoriaLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaCarike KeuzenkampZenobia KockRugbywêreldbeker 2023KwaZulu-NatalPakistanLongontstekingGeografie van Suid-AfrikaRookgewoonteGoogle MapsOnomatopeeVersamelnaamDuitsWerwelkolomKoekie (rekenaarwetenskap)Simfonie-orkesByKlem-in-die-kaakArmoedeWaterbesparing in Suid-AfrikaReënvalbepalingKewerStadNicole StraussLettergreepPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNatriumsuperoksiedWikiquoteVlag van Suid-AfrikaAfleiding (taalkunde)Angina pectorisHoofkarakterWetenskaplike klassifikasieWikipediaNamakwalandGedigStresVlekvrye staalDiarreeGesondheidPriemgetalErfenisPolitieke partyKoos BekkerKitaarWapen van Suid-AfrikaOnderhandelinge om apartheid te beëindigKontrasGrondwaterBrugAntisemitismeGianna MichaelsCheslin KolbeTobie CronjéAntoniemLongKlimaatveranderingBesoedelingAssonansieVerenigde State van AmerikaHipertensieCalviniaEreksieSoortnaamHernubare energieVoëlErns GrundlingHeelgetalKaliumFraktuurWerkwoordGemeenskapsorganisasiePornografieKoolstofdioksied🡆 More