Passerina Falcifolia: Plantspesie

Die outeniekwagonna (Passerina falcifolia) is 'n boom wat tot die Thymelaeaceae familie hoort.

Die spesie is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor, vanaf die Outeniekwaberge tot by die Zuurberg en die kuswoude naby Alexandria in die Oos-Kaap. Dit is deel van die fynbos.

Outeniekwagonna
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malvales
Familie: Thymelaeaceae
Genus: Passerina
Spesie:
P. falcifolia
Binomiale naam
Passerina falcifolia
(Meisn.) C.H.Wright, 1915

Die boom se FSA-nommer is 520.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Meningsverskil oor aardverwarmingGroepsdrukVlieënde HollanderGeografie van Suid-AfrikaVulkanismeJohann de LangeHeidelberg, GautengVulvaNieuwoudtvilleSpelerposisies in rugbySkoenlapperVioolJazzVlag van Suid-AfrikaLeeuAtleetvoetWerkloosheidMieliestronkTweede WêreldoorlogBlaarPolisieLiefdeDagboekJudaïsmeAntisemitismeVerenigde State van AmerikaBorsteVrouAnilingusKrieketKlimaatsverandering in AfrikaMonopoliePastoorGalblaasHoofstadOlimpiese Somerspele 2024Wikimedia-stigtingBerilliumMadison IvyStaalSamestellende afleidingSleutel (musiek)Paarl GimnasiumDemokrasieAnneli van RooyenHomofoonSirkelKindermishandelingInternetTandbederfBeroerteSportNedersettingLeonardo da VinciCheslin KolbeKoppeltekenInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandPuberteitGeskiedenis van AfrikaansDinosourusBotswanaLetterlike en figuurlike taalgebruikJohn Samuel SchlesingerSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeAnrich HerbstBelastingAngolaVolhoubaarheidRosa ParksOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSeisoenSASOLSosiale mediaSeekoei🡆 More