Aggeneys: Dorp in Noord-Kaap, Suid-Afrika

Aggeneys is 'n klein myndorpie wat in 1976 gestig is.

Die dorp is in die Noord-Kaap (Suid-Afrika), tussen Pofadder en Springbok geleë. Die N14 nasionale pad gaan naby die dorp verby.

Aggeneys
Dorp
Aggeneys is in Noord-Kaap
Aggeneys
Aggeneys
Aggeneys: Geskiedenis, Naam, Sien ook Aggeneys se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 29°12′S 18°51′O / 29.200°S 18.850°O / -29.200; 18.850 18°51′O / 29.200°S 18.850°O / -29.200; 18.850
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikNamakwa
MunisipaliteitKhâi-Ma
Stigting1976
Oppervlak
 • Totaal205,68 km2 (79,41 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal2 262
 • Digtheid11/km2 (30/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense14.3%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense61.8%
 • Swart mense23.1%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Afrikaans 81.5%
 • Xhosa 10.3%
 • Tswana 3.3%
 • Engels 2.9%
 • Ander 2.0%
Poskode (strate)
8893
Poskode (posbusse)
8893
Skakelkode054
Aggeneys: Geskiedenis, Naam, Sien ook
'n Ongewone monster van Aggeneys kalkopiriet en magnetiet

Geskiedenis

Die dorp was altyd klein totdat ryk neerslae van lood, sink, koper en silwer ontdek is in die 1970's in Black Mountain, 10 km wes van die dorp. Dit het gelei tot mynboubedrywighede op 'n groot skaal. Sommige van die produkte word via Saldanhabaai uitgevoer.

Naam

Die naam van die dorp is van Khoikhoi-oorsprong. Die betekenis is onseker; dit kan 'n paar dinge beteken- 'plek van slagting', 'plek van bloed', 'plek van water' of 'bergagtige gebied'.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Aggeneys GeskiedenisAggeneys NaamAggeneys Sien ookAggeneys VerwysingsAggeneys1976N14 (Suid-Afrika)Noord-KaapPofadderSpringbok, Noord-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StereotipeKolorektale kankerLys van Griekse mitologiese figureSelfmoordKolitisKersfeesKoolstofNic de JagerKrieketKatherine JohnsonSelfie19de eeuUitwerking van klimaatsveranderingOnderwerp (taalkunde)KoorsMickey MuisKitaarSwemVaginale kankerLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSowjetuniePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBywoordSonkragPampoentjiesGetalGoogle TranslateSkaapKaliumHaasSlawernyOopbroninhoudReënKameelperdElektroniese of digitale mediaLys van Afrikaanse skrywersSteve BikoBesproeiingAfrikanersDieremishandelingSmaakSwangerskapPaasfeesRenosterGesondheidSebraKleurIndustriële RevolusieSekondêre sektor van die ekonomieDonderstormIrma SternReënspinnekopVars waterKoerantSimboolHibernasieTweede WêreldoorlogDirekte en Indirekte redeMaagsweerGeskiedenis (vakgebied)Ekonomie van Suid-AfrikaAtlantiese OseaanViëtnamoorlogBreinInligtingKonflik (proses)HoofstadKindersiektesDarwinismeHoenderCarles PuigdemontKlein gekolde katToestand van materieLieweheersbesieJaco Jacobs🡆 More