88 V.c.: Jaar

◄ | 93 v.C.

88 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

88 V.c.: Gebeure, Verwysings Kalenders  
88 V.c.: Gebeure, Verwysings
Demetrius III
Ab urbe condita 666
Chinese kalender 2609 – 2610

己辰 – 庚巳

Hebreeuse kalender 3673 – 3674
Hindoekalenders

Gebeure

Rome

  • Sulla word tot konsul gekies.
  • Volkstribuun Sulpicius doen 'n wet aanneem wat die bevel oor die legioene in Asia van Sulla op Marius oordra.
  • Sulla trek op na Rome en neem die stad in. Sulpicius word gedood.

Anatolië

  • Mithridates VI van Pontus rig in Anatolia 'n slagting aan. Ongeveer 80 000 Romeinse en Italiese burgers, slawehandelaars en belastinggaarders is dood.

Sirië

  • Phillipus I neem Antiogië oor van Demetrius III en vra vir die Partiërs om hulp.
  • Slag van Beroea - Demetrius III word verslaan deur die Partiërs en gevangegeneem. Hy sterf in Partië van 'n siekte.

Egipte

  • Ptolemeus X Alexander I word as farao afgesit en sy broer Ptolemeus IX keer uit ballingskap terug. Hy trou met Cleopatra Berenike (III) wat sy eie dogter is.

Verwysings

Tags:

88 V.c. Gebeure88 V.c. Verwysings88 V.c.82 v.C.83 v.C.84 v.C.85 v.C.86 v.C.87 v.C.89 v.C.90 v.C.91 v.C.92 v.C.93 v.C.94 v.C.EeueGeskiedenisHierdie dag in die geskiedenisPortaal:Geskiedenis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KommunikasieKriekDuitse maselsLourierblaarTheuns JordaanSeksuele opwekkingSuid-Afrikaanse randChirurgieAnneli van RooyenSatanBrandewynKatProtestantismeNieu-SeelandEthiopië4 AugustusJavaScriptVarkHeupOnderwysDansAngina pectorisGrondTepelAustraliëPiesangJane GoodallBaarmoederMiddeleeuse kookkunsIsraelNarsismeBrasiliëMaagLabia (geslagsdele)EjakulasieWikiWoordeboekSokkerKanadaElsabé DaneelDulcie van den BerghBloemfonteinWeeluisHentaiVakbondAppel (sanger)BukkakePlatluisVergelyking (wiskunde)Trigeminale neuralgieKoekie (rekenaarwetenskap)RoemeensGeskiedenis van Suid-AfrikaLiesbreukSorina ErasmusKoöperasiestoriesWetenskaplike klassifikasieKomeetShine4Geskiedenis van AfrikaansNetflixLisa AnnAntibiotikumAswoensdagNederlandsDoodstrafAntieke Egipte2023Gerrie PretoriusKantons van SwitserlandEerste Wêreldoorlog22 November🡆 More