181 V.c.: Jaar

◄ | 186 v.C.

181 v.C.
| 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. |

181 V.c.: Jaar Kalenders  
181 V.c.: Jaar
Ptolemeus V
Ab urbe condita 573
Chinese kalender 2516 – 2517

丙未 – 丁申

Hebreeuse kalender 3580 – 3581
Hindoekalenders

Gebeure

  • Aquileia word gestig.
  • Ptolemeus VI Philometor volg sy vader op as koning van Egipte.
  • In Rome word aan die voet van die Janiculum twee met lood afgeslote steenkiste ontdek wat boeke in Latyn en Grieks bevat en wat toegeskryf word aan die Romeinse koning Numa. Uit sy tyd is egter geen Griekse boeke bekend nie en die gevonde boeke lyk sterk Pitagoreïes van inhoud. Die Senaat besluit om die geskrifte publiek te verbrand.
  • Die Senaat beveel opnuut die Bacchuskultus te onderdruk.
  • By Aquileia, 'n Latynse kolonie op Galliese land, kry die 3 000 soldate 25 akker elk. 'n Centurion kry 61 en 'n ruiter 86.

Sterftes

Verwysings

Tags:

175 v.C.176 v.C.177 v.C.178 v.C.179 v.C.180 v.C.182 v.C.183 v.C.184 v.C.185 v.C.186 v.C.187 v.C.EeueGeskiedenisHierdie dag in die geskiedenisPortaal:Geskiedenis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nazi-DuitslandComrades-maratonGekoördineerde Universele TydDoziChristo WieseKruisigingoqhnrLongAbdomenIslamSportMenslike skeletInflasieHernubare energieFrankrykURIOorkruipersHentiesbaaiLys van slangeTswanaLisa AnnKolorektale kankerKriekOlifantVergasserTarentaleFredi NestPesachLily CarterSonpaneelSuid-Afrikaanse GrensoorlogBiljoenAntoniemHeuningbierVarkgriepLVergelykings (taalkunde)ElandréGeelsugSitrusDierEersterivier (rivier)VarkAfrikaSonsverduisteringHokkieOSI-modelAasblomSeksProvinsies van Suid-AfrikaRamadanSelfstandige naamwoordHelpmekaar-kollegeKonsonantSwartbewussynsbewegingLourierblaarSeksueel oordraagbare infeksieLiesbreukAardbewingMantisTon VoslooFord AngliaISO 8601Jo BlackKasteel die Goeie HoopThabo MbekiDemokratiese Republiek die KongoMieliestronkKanadaAmhariesPiesangKlankTunisiëDiepfopHoopstadFord Fiesta🡆 More