1185: Jaar

◄ ◄ | ◄ | 1180 | 1181 | 1182 | 1183 | 1184 | ◄ 1185 ► | 1186 | 1187 | 1188 | 1189 | 1190 | ► | ► ►

1185
| 11de eeu | 12de eeu | 13de eeu |

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1185
1185: Jaar Kalenders  
1185: Jaar
Willem van Tyrus ontdek dat Boudewyn IV melaatsheid het.
Gregoriaanse kalender 1185
MCLXXXV
Ab urbe condita 1938
Armeense kalender 634

ԹՎ ՈԼԴ

Chinese kalender 3881 – 3882

辛辰 – 壬巳

Ethiopiese kalender 1177 –1178
Hebreeuse kalender 4945 – 4946
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1240 – 1241
- Shaka Samvat 1107 – 1108
Irannese kalender 563 –564
Islamitiese kalender 581 –581


Die jaar 1185 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 85ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • 9 JanuariePous Lucius III stel Umberto Crivelli (later Pous Urbanus III) aan as kardinaal en aartsbiskop van Milaan.
  • 25 November – Pous Urbanus III volg Pous Lucius III op.
  • 1 Desember – Pous Urbanus III word gekroon.
  • Ná Sökmen se dood probeer albei Saladin en Ildegüz se seun Jahān Pahlawān om Ahlat in hande te kry, maar Bektimur, een van Sökmen se mamlüks verhinder dit en gryp self die mag. Ahlat sal lank 'n twisappel tussen die Moslimvorste bly.
  • Tamar, die dogter van koning Giorgi bestyg die troon van Georgië.
  • Kilij Arslan II verdeel die sultanaat Rûm onder sy seuns.

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Tags:

10851175118011811182118311841186118711881189119011951285

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jesus van NasaretMetabolismeDuitse maselsMorfeemKatMangelontstekingHartFrederik Willem de KlerkAEkonomie van Suid-AfrikaBorsteBipolêre gemoedsteuringVigsLangste woordVakbondOrthopteraRelatiwiteitsteorieSteenkoolBrandmondsindroomWaarheid-en-versoeningskommissieEmily HobhouseHondNagapieSonenergieBoraksAngolaHidroponikaRob HersovSeekoeiHentiesbaaiGewone luislangRooilipslangRumatoïede artritisAngssteuringRooibokEpilepsieInsekBruin huisslangTrappe van vergelykingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Adam TasLemoenduifOutismeOekraïneArgeologieDuitse Demokratiese RepubliekMensGeskiedenis van erotiese afbeeldingsThe MizLiefdeByvoeglike naamwoordSweedsDocumentaDemokratiese Republiek die KongoNoord-AmerikaToerismeAdamMaroela MediaMarkus JoosteAnale kankerZoeloeApokriewe boekePlanete in astrologieDemokrasieFord AngliaPesachLys van landname in verskeie tale (J-P)GeelslangGroot VlaktesAfvalbestuurKarwats🡆 More