1097: Jaar

◄ ◄ | ◄ | 1092 | 1093 | 1094 | 1095 | 1096 | ◄ 1097 ► | 1098 | 1099 | 1100 | 1101 | 1102 | ► | ► ►

1097
| 10de eeu | 11de eeu | 12de eeu |

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1097
1097: Jaar Kalenders  
1097: Jaar
Die slag van Dorylaeum
Gregoriaanse kalender 1097
MXCVII
Ab urbe condita 1850
Armeense kalender 546

ԹՎ ՇԽԶ

Chinese kalender 3793 – 3794

癸子 – 甲丑

Ethiopiese kalender 1089 –1090
Hebreeuse kalender 4857 – 4858
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1152 – 1153
- Shaka Samvat 1019 – 1020
Irannese kalender 475 –476
Islamitiese kalender 490 –490


Die jaar 1097 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 97ste jaar van die 11de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

1097: Jaar 
Die seël van koning Edgar van Skotland.
  • Edgar onttroon Donald III en Edmund en word die nuwe koning van Skotland.
  • Die Eerste Kruistog bereik Konstantinopel.
  • Kruisvaarders beleër Nicea.
  • 1 Julie - Slag van Dorylaeum - Die Kruisvaarders onder Bohémond de Tarente, Adhémar de Monteil en Godefroy de Bouillon verslaan die Seldsjoeke onder Kilij Arslan I
  • Die Kruisvaarders neem Latakia van die Seltsjoek-Turke oor en begin die Beleg van Antiogië.
  • Die eerste steengebou van die Londense Tower, die "White Tower", word voltooi.

Geboortes

Sterftes

  • Odo van Bayeux
  • Marpa Lotsawa

Tags:

9971087109210931094109510961098109911001101110211071197

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WolfSilwerMagnesiumWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaNaaldekokerWikiquoteIndiëAppendiksBrittany Ashton HolmesPornhubUniegebouByOlifantBlaarSwedeNarsistiese persoonlikheidsteuringChristiaan Frederik BeyersHeuningbyRoemeensNommertekenBruin menseRenteGeskiedenis van AfrikaansMaagHerfsHeelgetalHomofoonDie ontstaan van die dramaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994JSESuurreënMantisMiltGautengEthiopiëJavaScriptBelastingSeksualiteitVersoeningsdagKersfeesOplossing (chemie)Covid-19-pandemie in Suid-AfrikaLondenOudtshoornProvinsies van Suid-AfrikaRassisme in AfrikaKankerMaanBladwisselendAndrew DavisStaatstoelaePad na jou hartLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWolkKunsTegnologiePersAluminiumKatoenHemelvaartWêreld- Ekonomiese ForumAB de VilliersBrongitisMagneetDawidVingerseksMidde-OosteVryheidsmanifesEienaamSweedsBateProteaVormNarsismeKhoikhoiViëtnamoorlogPesach🡆 More