Weste: Lande met 'n oorspronklike Europese gedeelde kultuur

Die Weste of Westerse wêreld verwys na Europa en 'n groep gemeenskaplike lande.

Die terme awendland en aandland (Latyn: occidens, "sonsondergang, Weste") verwys na Europa in 'n digterlike konteks. Die idee van 'n Westerse deel van die wêreld begin by die Grieks-Romeinse beskawing, Judaïsme, en Christendom. Westerse rasionele en kritiese denke het 'n fondasie in die Atheense demokrasie van antieke Griekeland.

Weste: Lande met 'n oorspronklike Europese gedeelde kultuur
Één definisie van die Westerse wêreld is die Europese Enkelmark plus die Anglosfeer.

Dit kontrasteer met die Ooste, wat die term is wat algemeen geassosieer word met die kulture van lande in Oos-Asië en die Indiese subkontinent.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Antieke GriekelandAtheense demokrasieAwendlandChristendomDigkunsEuropaJudaïsmeKritiese denkeLatyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoppeltekenYouTubeHoenderAfrikaanse WikipediaDataverwerkingMaagsweerAlliterasieKolonoskopieDepressie (gemoedstoestand)GrondSublimasieHerpes simplexIndustriële RevolusieVerkleinwoordWalvisHabitatSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994FiksieGroot TrekByvoeglike naamwoordNederlandKweekhuiseffekMonumentDundermTransatlantiese slawehandelVlieg (dier)MetaalJaco JacobsAluminiumDokterDroogtePoesXenofobie in Suid-AfrikaDie GelofteDolfynRooikatBorsteViëtnamoorlogOnderhandelinge om apartheid te beëindigKuberkraker7de LaanNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVermoede van onskuldInflasieSwawelVraag en aanbodGeskiedenis van kommunikasieTydAnneli van RooyenLydia WinchesterSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024FibonacciNederlandsPlae van EgipteIslamitiese seksualiteitswetteDistrik SesMenslikepapilloomvirus-infeksieDroomMondItaliëRacheltjie de BeerWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAntisemitismeTradisionele literatuurLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierJudaïsmeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidNiersteenAssonansieSprokieWinnie Madikizela-MandelaGroepsgebiedewetADriedimensioneelWêreld- Ekonomiese ForumBald and BankruptPornografie🡆 More