Awendland

Awendland of aandland (Nederlands: Avondland, Duits: Abendland, Latyn: occidens, sonsondergang, Weste) is digterlike taalgebruik om te verwys na die Weste en veral na Wes-Europa.

Awendland
Vanuit Fenisië het dit gelyk asof die son in Europa ondergaan; vandaar die naam Awendland.

Die naam Europa is moontlik afgelei van die Fenisiese ereb wat aand beteken. Dit is hoekom Europa in Nederlands soms Avondland heet. Vanuit Fenisië gesien gaan die Son in Europa onder. Die teenoorgestelde van Awendland is Morgenland of Môreland, oftewel Asië (van açer): die land van die opkomende Son. Die woord Awendland verwys ook na die boek van Oswald Spengler (1880–1936) Untergang des Abendlandes (1918–22) waarin genoem word dat die Europese kultuur sy eindtyd binnegetree het (Duits: in ihre Endzeit eingetreten sei).

Verwysings

Tags:

DigkunsDuitsLatynNederlandsWes-EuropaWeste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BalletGlobaliseringGevolge van aardverwarming op oseaneMielieDirekte en Indirekte redeDistrik SesAarverkalkingWoordsoortWikiquoteSeksuele opwekkingNarsistiese persoonlikheidsteuringJagluiperdNommertekenBywoordMikro-ekonomieSlawernyTswanaWitbloedselMateriaalVulvaErfenishulpbronPlastiekArabiesAkroniemGeldeenheidBrongitisDrinkwatervoorsieningSenuweestelselGriekwa-AfrikaansDaggaMiskruierGeslagLewerJakobJSEEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Die ontstaan van die dramaKoue OorlogUniegebouTolla van der MerweBraaiNarsismeKoppeltekenCradock-4RassismeNasionale VrouedagRymWortelMieliestronkOntwerpVerkleinwoordDubbelpuntLidwoordHemelvaartPenisBorsMisdaadromanRassisme in AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKlereAardedagKrokodilVersoeningsdagSpringbokkeNazi-DuitslandGeweldSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Venda (taal)Toekoms van die AardeNatuurrampKersfeesTransatlantiese slawehandelNamibwoestynStad🡆 More