Pierre De Fermat

Pierre de Fermat (Beaumont-de-Lomagne in Frankryk, 17 Augustus 1601 of 1606/7 – Castres, 12 Januarie 1665) was 'n Franse wiskundige en regsgeleerde aan die hof van Toulouse.

'n Aantal vroeë ontwikkelinge in die veld wat later bekend sou word as die differensiaalrekening word aan hom toegeskryf.

Pierre de Fermat
Pierre De Fermat
Gebore 17 Augustus 1601 of 1607
Beaumont-de-Lomagne, Frankryk
Oorlede 12 Januarie 1665
Castres, Frankryk
Burgerskap Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Frankryk
Vakgebied Wiskunde en reg
Bekend vir getalleteorie, analitiese meetkunde, Fermat se beginsel, waarskynlikheid, Fermat se laaste stelling
Beïnvloed deur François Viète, Gerolamo Cardano, Diophantus

Hy het 'n nuwe metode uitgevind om die grootse en klienste ordinate (maksima en minima) van krommes te bepaal, wat nou verwant was aan die toe nog onbekende differensiaalrekening. Verder het hy werk in getalteorie gedoen. Hy is egter deesdae veral bekend vir die sogenaamde laaste stelling van Fermat, wat in werklikheid nie sy laaste stelling was nie, maar die een waarvoor daar die langste na 'n bewys gesoek is. Die stelling is eers in 1994 formeel bewys. Hiernaas het hy belangrike bydraes gelewer tot die analitiese meetkunde, kansrekening, en optika.

Eksterne skakels

Tags:

12 Januarie160116061607166517 AugustusDifferensiaalrekeningFrankrykToulouseWiskunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoolstofInvloed van vigs op die ekonomieSout (chemiese stof)MisdaadCovid-19-pandemieNaaldekokerBartolomeus DiasShine4KommunikasieLongontstekingSeekoeiHemelvaartsdagPad na jou hartDiskriminasieAfrikabosluiskoorsAustraliëVoorsetselGeslagsgelykheidGevolge van aardverwarming op oseaneDarwinismeSeetherEmosieNuwe TestamentAntisemitismeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyHeupFotosinteseAfrikaanse TaalmonumentNierversakingHidroponikaImpakte van toerismeSoortnaamAbakusMiddeloorontstekingOrthopteraSinoniemKinderregteBoomMaagdelikheidDirekte en Indirekte redePaasfeesMynbouOntdekking van goud in Suid-AfrikaDawidEjakulasieRobert SobukweMenslike penisgrootteJak de PriesterVigsInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandHidroulikaTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinBeroerteMaagsweerErosietipesSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024OsoonuitputtingNazi-DuitslandWinterGlenys LynneAngina pectorisVulkaanParysPrimêre sektor van die ekonomieEnergie-ontwikkelingDriehoekHeupvervangingDermpoliepKlimaatsverandering in AfrikaSamestellingVoorvoegselEuropaSenuweestelselHadjOman Krieket🡆 More