Optika: Tak van fisika gefokus op lig

Optika is die studie van die gedrag en eienskappe van lig, insluitende lig se wisselwerking met materie en die bespeuring daarvan deur middel van optiese instrumente.

Die woord "optika" is afgelei van die antieke Griekse ὀπτική of "ὀptiké" wat "voorkoms" of "kyk" beteken.

Optika: Sien ook, Bron, Verwysings
Tabel met 18de-eeuse optiese meetinstrumente

Optika beskryf gewoonlik die gedrag van sigbare, ultraviolet- en infrarooi lig. Sedert James Clerk Maxwell ontdek het dat lig elektromagnetiese straling is, word optika hoofsaaklik in teoretiese fisika as 'n subvak van elektromagnetisme beskou.

Optiese wetenskap word in baie verwante vakgebiede bestudeer en speel 'n groot rol in onder andere elektriese ingenieurswese, psigologie en geneeskunde (veral oogheelkunde en oogkunde).

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Optika Sien ookOptika BronOptika VerwysingsOptika Eksterne skakelsOptikaLig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Menslike skeletSpelerposisies in rugbyJeuksiekteHidroulikaGroepsdrukAborsie in Suid-AfrikaDirekte en Indirekte redeGeografie van Suid-AfrikaVulkaanKoos BekkerXHTMLWet op Bantoe-onderwysWinterSteve HofmeyrYsterGeskiedenis (vakgebied)MaagVlinderPussy RiotSlawernyKlimaatveranderingLys van Kaapstad se voorstedeNatriumWeer (meteorologie)KoppeltekenSanskritHaasFrankrykCurly HowardThomas EdisonVioolKaapse VlakteSterHoedGroot GatWaterSelfbeeldPirow BekkerTswanaSamestellingBernice WestNasionaal-SosialismeConsolidated B-24 LiberatorEreksieRooms-Katolieke KerkKontinentTweede WêreldoorlogKoos du PlessisStedelike hitte-eilandNierAtlantiese OseaanFranse RewolusieMigrasie van diereKernoorlogJo BlackCradock-4Vierde Industriële RevolusieLys van kinderspeletjiesBreinInligtingTegnologieRuimteOranjerivierNelson MandelaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsDramaSuid-Afrikaanse randGemeenskapsorganisasieKitaarMonumentLiewe HeksieSleutel (musiek)EierstokJan van TonderElana Afrika🡆 More