Differensiaalrekening: Subveld van kalkulus

Die differensiaalrekening is in wiskunde een van die hoofvelde van analise.

Die sentrale tema van die differensiaalrekening is die berekening van lokale veranderinge van funksies, soos hulle hellings en raaklyne. Dit is nou verwant aan die integraalrekening, waarmee dit saam onder die begrip infinitesimaalrekening of kalkulus saamgevat kan word.

Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide
'n Voorstelling van 'n snylyn (blou) van 'n differensieerbare funksie (rooi). Let hoe die afstand tussen die twee blou snypunte strewe na nul om 'n raaklyn tot die funksie te vorm. Die helling van hierdie raaklyn is die waarde van die afgeleide funksie by x0.

Die grondleggende begrip waarop differensiaalrekening gebaseer is, is die afgeleide waarde of bloot afgeleide van 'n funksie (Engels: derivative, Duits: die Ableitung). Daar kan aan die afgeleide as die raaklyn of helling van 'n funksie se grafiek gedink word. In hoër dimensies word die afgeleide veralgemeen tot 'n raakoppervlakte of raakvolume, en in die mees veralgemene geval word die afgeleide deur die lineêre afbeelding beskryf wat die funksie die beste lokaal benader.

Die afgeleide is die verhouding (of eweredigheidssfaktor) tussen 'n nietig-klein verandering van die funksiewaarde as gevolg van 'n nietig-klein verandering van die invoerwaarde. Byvoorbeeld, as (so y is 'n funksie van x) dan kan die helling by 'n punt op die grafiek benader word deur:

Waar die nietig-klein verandering in die funksie se waarde is en die nietig-klein verandering in die invoerwaarde is.

Differensiaalrekening het talle toepassings in wiskunde en veral toegepasde wiskunde (soos die natuurwetenskappe, ingenieurswese, ekonomie, ens). In hierdie velde word dit gebruik om te beskryf hoe waardes relatief tot mekaar verander (byvoorbeeld, hoe saamgestelde rente aanwas namate tyd verbygaan, of hoe 'n gebuigde balk se rigting langs sy lengte af verander). Nog 'n toepassing is die optimering van 'n differensieerbare funksie deur sy maksima en minima (hoogste en laagste punte) te vind. Hierdie punte stem ooreen met die plekke waar die funksiewaarde nie meer verander nie, en die afgeleide nul is.

Geskiedenis

Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 
Gottfried Wilhelm Leibniz
Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 
Isaac Newton

Die doelstelling van die differensiaalrekening was al sedert die antieke tyd as die raaklyneprobleem bekend. Een voor die hand liggende benadering bestaan daaruit, om die raaklyne aan 'n kurwe deur snylyne (sogenaamde sekante) oor 'n eindige (eindig beteken in hierdie konteks: groter as nul), maar liefs moontlik kleinste interval te benader (d.w.s. te approksimeer). Sodoende is die tegniese moeilikhede oorwinbaar, wanneer mens met sulke infinitesimaal klein intervallengtes bereken. Die begin van die differensiaalrekening as sodanig dateer terug na Pierre de Fermat. Hy ontwikkel in 1628 'n metode, om die ekstreme punte van algebraïese terme te bepaal en raaklyne aan keëlsnitte en ander kurwes te bereken. Sy „Methode“ was suiwer algebraïes. Fermat het geen limiete (grensoorgange) in aanmerking geneem nie, en ook geen afgeleides nie. Nietemin kan sy metode met moderne analitiese middele geïnterpreteer en regverdig word en het dit wiskundiges soos Newton en Leibniz bewese geïnspireer. Jare later kies René Descartes 'n ander algebraïese vertrekspunt, deurdat hy 'n sirkel (in plaas van 'n reguit lyn) aan 'n kurwe lê. Wanneer die sirkel die kurwe raak, sny dit die kurwe in twee byna aanliggende punte. Hierdie benadering maak dit moontlik vir hom om vir sekere spesiale kurwes die hellings van raaklyne te bepaal.

Aan die einde van die 17de eeu het Isaac Newton sowel as Gottfried Wilhelm Leibniz onafhanklik van mekaar konsekwente berekeninge ontwikkel. Newton benader die probleem egter uit 'n ander hoek as Leibniz. Terwyl Newton die probleem fisies ten opsigte van die oombliklike-snelheidsprobleem benader, pak Leibniz die probleem geometries deur middel van die raaklynprobleem aan. Hulle arbeid verwesentlik die abstraksie van 'n suiwer geometriese voorstelling en word daarom as die begin van analise beskou. Hulle word veral bekend weens die boek van die adellike Guillaume François Antoine, Marquis de L’Hospital, wat by Johann Bernoulli privaatonderrig ontvang het en sy navorsing rakende analise so gepubliseer het.

Die hedendaagse bekende differensiasiereëls word veral op die werke van Leonhard Euler gebaseer, wat die funksie-begrip ontwikkel het. Newton en Leibniz het met arbitrêr klein positiewe getalle gewerk. Hierdie werkswyse is reeds deur tydgenote as onlogies gekritiseer, byvoorbeeld deur Biskop Berkeley in sy polemiese geskrif The analyst; or, a discourse addressed to an infidel mathematician. Die differensiaalrekening word nogtans ten spyte van heersende onsekerheide konsekwent verder ontwikkel; in die eerste instansie as gevolg van sy talryke toepassings in fisika en ander wiskundige gebiede.

Eers in die begin van die 19de eeu het Augustin Louis Cauchy aan die differensiaalrekening die hedendaagse gebruiklike logiese nougesetheid verleen, deurdat hy van die infinitesimale groottes wegbeweeg en die afgeleide as grenswaarde (limiet) van snylynhellings (differensiaalkwosiënte) definieer. Die definisie van die grenswaarde wat deesdae gebruik word, word uiteindelik deur Karl Weierstraß aan die einde van die 19de eeu geformuleer.

Definisie

Inleiding

Uitgangspunt vir die definisie van die afgeleide (ook die differensiaalkwosiënt genoem) is om die gesoekte raaklynhelling deur 'n snylynhelling te benader. Gesoek is die helling van 'n funksie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  op 'n punt Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide . Om dit te kry, bereken mens eers die helling van 'n snylyn (sekante) aan Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  oor 'n beperkte interval:

    Snylynhelling = Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide .

Die snylynhelling is dus die kwosiënt van twee verskille; dit word dus ook die differensiaalkwosiënt genoem. Met die verkorte notasie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  vir Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  kan mens die snylynhelling afgekort as Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  skryf.

Differensiaalkwosiënte is uit die alledaagse lewe welbekend, byvoorbeeld as die gemiddelde snelheid:

    „Op pad van Augsburg na Flensburg was ek om 9:43 (Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide ) by Kreuz Biebelried (daaglikse kilometerstand Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  = 198 km). Om 11:04 (Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide ) was ek aan Dreieck Hattenbach (daaglikse kilometerstand Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide = 341 km). In 1 uur en 21 minute (Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide ) het ek dus 143 km (Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide ) afgelê. My gemiddelde snelheid op hierdie gedeelte beloop dus 143 km / 1,35 h = 106 km/h (Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide ).“

Om 'n raaklynhelling te bereken (in die bogenoemde voorbeeld sal dit dus die oombliklike snelheid wees), moet mens die twee punte waardeur die snylyn getrek word, voortdurig nader aan mekaar beweeg. Sodoende neig die verskil Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  sowel as die verskil Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  al hoe nader na nul. Die kwosiënt Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  bly egter in baie gevalle groter as nul. Op hierdie limiet of grensoorgang berus die volgende definisie:

Differensieerbaarheid

'n Funksie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , wat 'n oop interval U in reële getalle uitbeeld, is differensieerbaar aan die punt Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , wanneer die grenswaarde

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide    (met Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide )

bestaan. Hierdie grenswaarde, of limiet, is die differensiaalkwosiënt of afgeleide van Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  na Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  aan die punt Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  en word soos volg genoteer:

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide    of   Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide    of   Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide    of   Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 

Hierdie notasies word respektiewelik soos volg uitgespreek: „f streep van x nul“, „d f van x oor d x aan die punt x gelyk aan x nul“, „d f oor d x van x nul“ en „d oor d x van f van x nul“.

Met die verloop van tyd word die volgende ekwivalente definisie gevind, wat in die konteks van komplekse of meerdimensionale funksies meer effektief vertoon:

'n Funksie is op 'n punt Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  differensieerbaar, indien 'n konstante Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  bestaan, sodat

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 

Die groei van die funksie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , wanneer mens dit net 'n klein bietjie van Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  af wegbeweeg, ongeveer die hoeveelheid Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , kan goed deur Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  approksimeer word. Mens noem dus die lineêre funksie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  met Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide   ook die linearisering van Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  op die punt Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide .

'n Verdere definisie: Daar is op die punt Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  'n kontinue (d.w.s. ononderbroke) funksie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  met Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  en 'n konstante Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , sodat vir alle waardes van Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  die volgende geld:

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide .

Die voorwaardes dat Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  en dat Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  op die punt Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  kontinu is, beteken net dat die  „oorskot“ Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  vir Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  naby Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  na nul konvergeer.

In albei gevalle is die konstante Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  duidelik gedefinieer en geld dit dat Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide . Die voordeel van hierdie formulasie is die feit dat dit eenvoudiger is omdat geen kwosiënt meer geëvalueer hoef te word nie.

Wanneer 'n funksie as differensieerbaar gedefinieer word, sonder om na 'n bepaalde punt te verwys, beteken dit die differensieerbaarheid aan elke punt in die gedefinieerde domein en dus die bestaan van 'n raaklyn vir elke punt op die grafiek.

Elke differensieerbare funksie is kontinu. Die omgekeerde geld egter nie. Nog aan die begin van die 19de eeu was mense oortuig dat 'n kontinue funksie hoogstens aan slegs enkele punte nie differensieerbaar kon wees nie (soos die absolute waarde funksie). Bernard Bolzano word dan die eerste wiskundige om 'n werklike funksie te konstrueer wat orals kontinu is, maar nêrens differensieerbaar is nie. Sy werk word egter nie onder die vakkundiges van sy tyd bekend nie. Karl Weierstraß vind dan in die 1860's 'n soortgelyke funksie wat hierdie keer wel deur ander wiskundiges bestudeer word. 'n Bekende meerdimensionale voorbeeld vir 'n kontinue, maar nie-differensieerbare funksie is die Koch-kurwe, wat in 1904 deur Helge von Koch voorgelê is.

Afgeleide as 'n funksie

Die afgeleide van 'n funksie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  aan die punt Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  aangedui deur Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , beskryf lokaal die verhouding van die funksie in die omgewing van die in ag genome punt Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide . Tog sal Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  nie die enigste punt wees, waarop Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  differensieerbaar is nie. Mens kan dus probeer om vir elke getal Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  vanuit die domein van Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  die afgeleide waarde aan daardie punt (d.w.s. Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide ) toe te ken. Op hierdie wyse bekom mens 'n nuwe funksie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , wat se domain die versameling Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  van alle punte is, waar die funksie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  differensieerbaar is. Hierdie funksie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  heet die afgeleide funksie, of kortom die afgeleide van Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  en mens sê dat  „Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  oor Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  differensieerbaar is“.

Byvoorbeeld het die kwadraatfunksie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  op die lukrake punt Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  die afgeleide Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  die kwadraatfunksie is dus op die versameling van reële getalle differensieerbaar. Die gepaardgaande afgeleide funksie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  word aangedui deur Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide .

Die afgeleide funksie is normaalweg anders as die oorspronklike, 'n enkele uitsondering is die produk Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  van die eksponensiële funksie.

Indien die afgeleide funksie kontinu is, dan heet Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  kontinu-differensieerbaar. Met verwysing tot die notasie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  vir die totaliteit (die ruimte) van kontinue funksies met gedefineerde versameling Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , word die ruimte van kontinu-differensieerbare funksies met Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  afgekort.

Berekening van die afgeleide

Die berekening van die afgeleide van 'n funksie word differensiasie genoem; mens differensieer die funksie.

Om die afgeleide van elementêre funksies (bv. Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide ,…) te bereken, bly mens streng by die bo-gegewe definisie en bereken mens eksplisiet die differensiaalkwosiënt en laat dan Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  na nul beweeg. Die tipiese wiskunde gebruiker doen hierdie eksplisiete berekeninge slegs 'n paar maal in sy lewe. Later ken hy die afgeleides van die belangrikste elementêre funksies uit sy kop en kyk minder bekende afgeleides op in 'n tabel, en bereken saamgestelde funksies met die hulp van differensiasiereëls.

Die berekening van 'n afgeleide

Gesoek is die afgeleide van Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide . Dan bereken mens die differensiaalkwosiënte soos volg:

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 

en bekom in die limiet Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  die afgeleide van die funksie

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 

Nie-differensieerbare funksie

Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  is op die punt 0 nie differensieerbaar nie:

Vir alle Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  geld naamlik Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  en dus

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide .

Vir alle Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  geld daarenteen Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  en gevolglik:

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide .

Aangesien die twee grenswaardes, die een word van kleiner as nul en die ander van groter as nul benader, nie ooreenstem nie, bestaan die limiet nie. Die funksie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  is dus by die in ag genome punt nie differensieerbaar nie. Die differensieerbaarheid van die funksie aan alle ander punte is daarenteen wel 'n gegewe.

Aan die punt 0 bestaan tog die regterhandse afgeleide:

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 

en die linkerhandse afgeleide

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide .

Beskou mens die grafiek van Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , so kom mens tot die besef dat die begrip "differensieerbaarheid"  grafies beteken dat die gepaardgaande grafiek knakvry (sonder kinkels) loop.

'n Tipiese voorbeeld vir 'n nêrens differensieerbare kontinue funksie, wat aanvanklik vir wiskundiges moeilik voorstelbaar was, is alle paaie van die Brown se beweging. Dit word byvoorbeeld vir die modellering van grafieke van aandelebeurse gebruik.

Funksies wat nie kontinu-differensieerbaar is nie

Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 
Voorbeeld van 'n funksie (rooi) wat wel oral differensieerbaar, maar nié kontinu-differensieerbaar is nie. Die afgeleide funksie daarvan (blou) is naamlik diskontinu by 0.

'n Funksie heet kontinu-differensieerbaar wanneer sy afgeleide kontinu is. Selfs wanneer 'n funksie orals differensieerbaar is, beteken dit nie dat die afgeleide kontinu is nie. Byvoorbeeld is die volgende funksie

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 

aan elke punt, insluitend Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , differensieerbaar. Die afgeleide, wat aan die punt 0 oor die differensiaalkwosiënte bepaal kan word:

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 

is egter aan die punt 0, nie kontinu nie.

Differensiasiereëls

Die differensiasie van saamgestelde funksies, bv. Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  of Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , kan uitgevoer word deur differensasiereëls toe te pas op die elementêre funksies waaruit die saamgestelde funksie saamgestel is.

Met die volgende reëls kan mens die afgeleide van 'n saamgestelde funksie dan bereken deur die eenvoudiger funksies waaruit dit bestaan afsonderlik af te lei.

Laat Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  en Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  (in 'n gedefinieerde ruimte) differensieerbare, reële funksies wees, Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  en Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  is reële getalle, dan geld:

    Konstante funksie
    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 
    Konstante faktor reël
    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 
    Somreël
    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 
    Vermenigvuldigingsreël
    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 
    Kwosiëntereël
    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 
    Resiprokereël
    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 
    Magsverheffingreël
    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 
    Kettingreël
    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 
    Omkeerreël
    Is Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  'n differensieerbare, bijektiewe funksie aan die punt Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , met Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , en sy Omkeerfunksie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  by Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  differensieerbaar, dan geld
      Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 
    Wanneer mens 'n punt Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  van 'n grafiek van Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  weerspieël, sodat 'n eweredige lyn tussen die twee punte die hoek tussen die x en f(x) asse halveer, om daarmee Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  op Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  te kry, dan is die helling van Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  in Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  die omgekeerde van die helling van Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  in Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 
    Logaritmiese afgeleide
    Uit die kettingreël volg vir die afgeleide van 'n natuurlike logaritme van 'n funksie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide :
      Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 
    'n Breuk in die vorm Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  word die logaritmiese afgeleide genoem.
    Afleiding van die ekponensiële funksie
    Om Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  af te lei, moet mens onthou dat magsverheffings met reële eksponente met 'n ompad oor die eksponensiële funksie gedefinieer is: Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide .
    Toepassing van die kettingreël en – vir die binneste afgeleide – die vermenigvuldigingsreël gee dan:
      Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide .
    Leibniz se reël
    Die afleiding van die Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide -de orde vir 'n produk uit twee tot die mag Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  differensieerbare funksies Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  en Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  word gegee deur
      Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide .
    Hierdie uitdrukkings in die vorm Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  is binomiaalkoëffisiënte.

Die sentrale stellings van die differensiaalrekening

Hoofstelling van die analise

Die essensiële prestasie van Leibniz was die besef, dat integrasie en differensiasie saamhang. Dit formuleer hy in die hoofstelling van die differensiaal- en integraalrekening, ook bekend as die hoofstelling van analise. Dit lui soos volg:

Gegewe 'n interval Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , 'n kontinue funksie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  en 'n arbitrêre punt Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , dan is die funksie

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 

kontinu-differensieerbaar en sy afgeleide funksie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  is gelyk aan Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide .

Hiermee is dus 'n inleiding tot integrasie moontlik: Gesoek is 'n funksie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , waarvan die afgeleide Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  die integrand Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  is. Dan geld:

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 

Middelwaardestelling van die differensiaalrekening

'n Verdere sentrale stelling van die differensiaalrekening is die middelwaardestelling, wat deur von Cauchy bewys is.

Laat dit wees dat Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  'n kontinue funksie is wat op die geslote interval Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  (met Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide ) gedefinieer is. Buitendien is die funksie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  in die oop interval Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  differensieerbaar. Onder hierdie voorwaardes kom ten minste een Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , sodat

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 

geld.

Meervoudige afgeleides

Indien die afgeleide van 'n funksieDifferensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  self ook differensieerbaar is, dan kan mens die tweede afgeleide van Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  as afgeleide van die eerste definieer. Op dieselfde wyse kan dan ook 'n derde, vierde en verdere afgeleides gedefinieer word. 'n Funksie is dus dienooreenkomstig eenmaal differensieerbaar, tweemaal differensieerbaar ensovoorts.

Die tweede afgeleide het talryke fisiese en praktiese toepassings. Byvoorbeeld is die eerste afgeleide van die ligging Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  met betrekking tot tyd, die oombliklike snelheid, terwyl die tweede afgeleide die versnelling is. Uit die fisika kom die skryfwyse Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , (uitspraak: Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  punt van t), vir afgeleides van 'n funksie van tyd.

Wanneer politici of ekonome oor 'n "verlangsaming in die groei van die werkloosheidssyfer" praat, dan verwys hulle na die tweede afgeleide (die verandering in die groeikoers). Die eerste afgeleide is die groeikoers (m.a.w. die styging) van werkloosheid.

Verdere afgeleides kan op drie verskillende maniere geskryf word:

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 

of in 'n praktiese geval (m.a.w. wanneer met betrekking tot tyd afgelei word):

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 

Notasies

Histories waar daar verskillende notasies om die afgeleide van 'n funksie voor te stel. In hierdie artikel is hoofsaaklike die notasie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  vir die afgeleide van Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  gebruik. Hierdie notasie dateer terug tot die wiskundige Joseph-Louis Lagrange, wat dit in 1797 bekendstel. Met hierdie notasie word die tweede afgeleide van Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  met Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  en die Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide -de afgeleide met Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  noteer.

Isaac Newton – tesame met Leibniz die uitvinder van die differensiaalrekening – het die eerste afgeleide van Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  met Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  genoteer, en dienooreenkomstig noteer hy die tweede afgeleide met Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide . Deesdae word hierdie skryfwyse hoofsaaklike in die fisika, insbesonder meganika, vir die afgeleide met betrekking tot tyd gebruik.

Gottfried Wilhelm Leibniz het vir die eerste afgeleide van Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  (met betrekking tot die veranderlike Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide ) die notasie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  gebruik. In hierdie geval word nie 'n breukdeel bedoel nie. Die notasie word gelees as "d f van x na dx". Vir die tweede afgeleide noteer Leibniz Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  en die Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide -de afgeleide Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide .

Die notasie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  of Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  vir die eerste afgeleide van Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  keer terug tot Leonhard Euler. In hierdie notasie word die tweede afgeleide deur Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  of Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  en die Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide -de afgeleide deur Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  of Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  genoteer.

Toepassings

Minima en maksima

Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 
'n Polinoomfunksie (swart) se afgeleide (blou) en dubbelafgeleide (groen) op dieselde assestelsel. Die polinoomfunksie se nulpunte (wortels), swenkpunt en ekstreme punte (lokale maksimum en minimum) word aangedui. Let hoe elkeen van die punte in die afgeleides gereflekteer word.

Een van die belangrikste toepassings van die differensiaalrekening is die bepaling van ekstreme waardes (maksima en minima), meestal vir die optimering van prosesse. Hierdie waardes kom onder andere voor by monotone funksies aan die rand van die gedefinieerde domein, maar meer algemeen gesien, aan die punt waar die afgeleide nul is. 'n Funksie kan 'n maksimum of 'n minimumwaarde hê, sonder dat die afgeleide op daardie punt bestaan. In die volgende voorbeelde word egter slegs minstens lokaal differensieerbare funksies in ag geneem. Byvoorbeeld neem ons die polinoomfunksie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide :

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 

Die boonste grafiek wys die paaie van Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  en Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  .

Horisontale raaklyne

Wanneer 'n funksie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  met Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  op 'n punt Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  sy grootste waarde het, en dit dus geld dat vir alle Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  in hierdie interval Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , en wanneer Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  op die punt Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  differensieerbaar is, so kan die afgeleide daar slegs gelyk aan nul wees: Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide . 'n Dienooreenkomstige stelling geld indien Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  by Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  die kleinste waarde bevat.

Die geometriese betekenis van hierdie Stelling van Fermat is, dat die grafiek van die funksie in lokale ekstreempunte (maksima en minima) 'n raaklyn ewewydig met die Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide -as, oftewel 'n horisontale raaklyn besit.

Dit is hierdeur vir differensieerbare funksies 'n noodwendige vereiste dat vir die voorkoms van 'n ekstreempunt, die afgeleide aan daardie betrokke punt 'n waarde van 0 sal aanneem.

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 

Die omgekeerde gevolgtrekking, dat aan 'n punt waar die afgeleide nul is, 'n ekstreempunt bereik is, kan egter nie gemaak word nie aangesien die funksie daar byvoorbeeld 'n sogenaamde saalpunt (Engels "saddlepoint") of wending kan hê.

Die vereiste ter voorbeeld

Ter voorbeeld is

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 

Daaruit volg dat Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  vir Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  en Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  geld. Die funksiewaardes aan die invoere is  Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  en Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide , dit beteken dat die kurwe aan die punte Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  en Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  horisontale raaklyne het, en slegs daar.

Aangesien die volgende

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 

afwisselend uit klein en groot waardes bestaan, moet in hierdie gebied 'n hoogtepunt en 'n laagtepunt lê. Volgens Fermat se stelling het die Kurwe by hierdie punte 'n horisontale raaklyn, dus kom slegs die bo vasgestelde punte ter sprake: Dus is Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  'n hoogtepunt en Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  'n laagtepunt.

Differensiaalvergelykings

'n Verdere belangrike toepassing van die differensiaalrekening word aangetref in die wiskundige modellering van fisiese prosesse. Groei, beweging of kragte het alles met afgeleide waardes te doen. Hulle formele beskrywings moet dus ook differensiale bevat. Tipies lei hierdie beskrywings tot vergelykings, waarin afgeleides van 'n onbekende funksie voorkom, d.w.s. differensiaalvergelykings.

Byvoorbeeld koppel die Newtonse bewegingswet

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 

die versnelling Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  van 'n liggaam met sy massa Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  en die daaropwerkende krag Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide . Die fundamentele probleem van Meganika is dus om, gegewe 'n sekere versnelling, die ligging (oordsfunksie) van 'n liggaam (terugwerkend) te bepaal. Hierdie taak, 'n omkering van die dubbelafgeleide, het die wiskundige voorkoms van 'n differensiaalvergelyking van die tweede orde. Die wiskundige moeilikheid van hierdie probleem berus daarop dat die ligging, spoed en snelheid vektore is, wat in die algemeen nie in dieselfde rigting wys nie en dat die krag van sowel die tyd Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  as van die ligging Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  kan afhang.

Voorbeeld vir die toegepaste differensiaalrekening

Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 
Neoklassieke Produksiefunksie

In die mikroekonomie word byvoorbeeld verskeie tipes produksiefunksies geanaliseer, om daaruit bevindinge vir makroekonomiese verhoudings te bepaal. Hier is veral die tipiese gedrag van 'n produksiefunksie van belang: Hoe reageer die onafhanklike veranderlike, die uitset Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  (m.a.w. die geproduseerde hoeveelheid van 'n item), wanneer die invoer Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  (die produksiefaktor, byvoorbeeld arbeid of kapitaal) om 'n (infinitesimaal-) klein eenheid verhoog word?

'n Basiese tipe van 'n produksiefunksie is iets soos die neoklassieke produksiefunksie. Hierdie funksie illustreer hoe die uitset by elke addisionele invoer styg, maar dat die groeikoers daal. Daar is byvoorbeeld vir 'n bedryf die volgende produksiefunksie

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 

van toepassing. Die eerste afgeleide van hierdie funksie kan van die Kettingreël afgelei word

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide .

Aangesien die wortel van die eerste afgeleide slegs positief kan wees, sien mens dat die bedrag by elke addisionele invoer sal styg. Die tweede afgeleide gee

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide .

Hierdie funksie word vir alle invoere negatief, wat wys dat die groeikoers (d.w.s. die spoed van verandering in groei of aanwassing) vir alle invoere negatief is. Mens kon dus sê dat by stygende invoer die uitsette onderproporsioneel styg. Die relatiewe verandering van die uitset in verhouding tot 'n relatiewe verandering in die invoer word hier deur die elastisiteit Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  weergegee.

Komplekse differensieerbaarheid

Tot dusver is nog slegs van reële funksies gepraat. Vir die differensieerbaarheid van funksies met komplekse argumente word eenvoudig die definisie met die linearisering gebruik. Hier is die vereiste baie meer beperkend as met reële getalle: So is byvoorbeeld die bedragsfunksie nêrens kompleks differensieerbaar nie. Gelyktydig is elke, in 'n omgewing eenmaal kompleks-differensieerbare funksie, outomaties 'n arbitrêre hoeveelheid verder differensieerbaar. Daar bestaan dus hoër afgeleide funksies.

Afgeleides van meerdimensionale funksies

Alle vorige berekeninge was van funksies met 'n enkele veranderlike, d.w.s. met een reële of komplekse getal as argument. Funksies wat vektore na vektore, of vektore na getalle transformeer, kan soortgelyk ook afgeleide funksies hê. In hierdie geval is die afgeleide die lineêre afbeelding wat die funksie plaaslik die beste benader (indien so afbeelding bestaan).

Parsiële afgeleides

Ons beskou 'n funksie, wat die transformasie Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  bewerkstellig. Een voorbeeld is die temperatuurfunksie: Afhanklik van die ligging, word die temperatuur in 'n kamer gemeet, om sodoende die effektiwiteit van die verhitting te meet. Wanneer die termometer in 'n bepaalde rigting beweeg word, kan 'n verandering in die temperatuur vasgestel word. Hierna verwys die sogenaamde rigtingsafgeleide. Die rigtingsafgeleide in spesiale rigtings, naamlik die koordinaatsasse, noem mens die parsiële afgeleides (oftewel rigting-selektiewe afgeleides).

In totaal kan daar vir 'n funksie met Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  veranderlikes  Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  parsiële afgeleides bereken word:

    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 
    Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide 

Veralgemenings en verwante gebiede

  •  'n Oordrag van die begrip van afgeleide funksies of waardes op ander ringe as Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  en Differensiaalrekening: Geskiedenis, Definisie, Berekening van die afgeleide  is die derivasie.
  • Die differensrekening pas die differensiaalrekening toe op rye.

Verwysings

Bronne

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Duitse Wiki vertaal.
  • Henri Cartan: Differentialrechnung. (de) Bibliographisches Institut, Mannheim 1974. ISBN 3-411-01442-3
  • Henri Cartan: Differentialformen. (de) Bibliographisches Institut, Mannheim 1974. ISBN 3-411-01443-1
  • Henri Cartan: Elementare Theorien der Analytischen Funktionen einer und mehrerer Komplexen Veränderlichen. (de) Bibliographisches Institut, Mannheim 1966, 1981. ISBN 3-411-00112-7
  • Richard Courant: Vorlesungen über Differential- und Integralrechnung. 2 Bde. (de) Springer 1928, 41971. ISBN 3-540-02956-7
  • Jean Dieudonné: Grundzüge der modernen Analysis. Bd. 1. Vieweg, Braunschweig 1972. ISBN 3-528-18290-3
  • Gregor M. Fichtenholz: Differential- und Integralrechnung I-III (de) Verlag Harri Deutsch, Frankfurt am Main, 1990–2004. ISBN 978-3-8171-1418-4 (kompletter Satz)
  • Otto Forster: Analysis 1. Differential- und Integralrechnung einer Veränderlichen. Vieweg, Braunschweig 72004. ISBN 3-528-67224-2
  • Otto Forster: Analysis 2. Differentialrechnung im Rn. Gewöhnliche Differentialgleichungen. (de) Vieweg, Braunschweig 62005. ISBN 3-528-47231-6
  • Konrad Königsberger: Analysis. 2 Bde. Springer, Berlin 2004, ISBN 3-540-41282-4
  • Wladimir I. Smirnow: Lehrgang der höheren Mathematik (Teil 1-5). Verlag Harri Deutsch, Frankfurt am Main, 1995–2004. ISBN 978-3-8171-1419-1 (kompletter Satz)
  • Steffen Timmann: Repetitorium der Analysis. 2 Bde. Binomi, Springe 1993. ISBN 3-923923-50-3, ISBN 3-923923-52-X
  • Rainer Ansorge, Hans Joachim Oberle: Mathematik für Ingenieure. Bd. 1. (de) Akademie-Verlag, Berlin 1994, ³2000. ISBN 3-527-40309-4
  • Günter Bärwolff (unter Mitarbeit von G. Seifert): Höhere Mathematik für Naturwissenschaftler und Ingenieure. (de) Elsevier Spektrum Akademischer Verlag, München 2006. ISBN 3-8274-1688-4
  • Lothar Papula: Mathematik für Naturwissenschaftler und Ingenieure. Bd. 1. (de) Vieweg, Wiesbaden 2004. ISBN 3-528-44355-3
  • Klaus Weltner: Mathematik für Physiker. (de) Bd. 1. Springer, Berlin 2006. ISBN 3-540-29842-8
  • Peter Dörsam: Mathematik anschaulich dargestellt für Studierende der Wirtschaftswissenschaften. (de) PD-Verlag, Heidenau 2010 (15. Auflage). ISBN 978-3-86707-015-7

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Differensiaalrekening GeskiedenisDifferensiaalrekening DefinisieDifferensiaalrekening Berekening van die afgeleideDifferensiaalrekening Die sentrale stellings van die differensiaalrekeningDifferensiaalrekening Meervoudige afgeleidesDifferensiaalrekening NotasiesDifferensiaalrekening ToepassingsDifferensiaalrekening Komplekse differensieerbaarheidDifferensiaalrekening Afgeleides van meerdimensionale funksiesDifferensiaalrekening Veralgemenings en verwante gebiedeDifferensiaalrekening VerwysingsDifferensiaalrekening BronneDifferensiaalrekening Sien ookDifferensiaalrekening Eksterne skakelsDifferensiaalrekeningAnaliseFunksieIntegraalrekeningKalkulusWiskunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ADuitslandKoorsEl (lengtemaat)AkroniemBevolkingKoos BekkerProvinsies van Suid-AfrikaKarakteriseringHomofoonSatellietErfenisJanie du PlessisWaterstofOntkiemingStereotipeVigsPêrelSonEmfiseemRoossenekalEnkelvoudige sinIndiese OseaanLandbouVrouKaliforniese KanaaleilandePesachBreinvliesontstekingApartheidKookpuntVolhoubare ontwikkelingRivierKonsentrasiekampBosluisbytkoorsMateriaalOrthopteraKameelLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)FluoorMieliestronkSkisofrenieHarry KerrKommunikasieVerantwoordelikheidSigaretWerkwoordKunsGeskiedenis van die BoererepubliekeBruin menseHoofstadWiskundige terminologieTrekarbeidSeksuele opwekkingHibernasieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOranjerivierAfrikaanse woordelys en spelreëlsBeurtkragKultuurKondensasieKokketielAfro-AmerikanersNierversakingKernkragSosiale mediaHorlosieKoekie (rekenaarwetenskap)Rooms-Katolieke KerkNederduitsch Hervormde KerkMosesLeierRobbeneilandMagda van Biljon🡆 More