Kleur Mielie

Die kleur mielie (Engels: Maize of corn ) verwys na 'n skakering van geel.

#FBEC5D

Dit is vernoem na die graan met die dieselfde naam — mielies. In die openbare gebruik, kan 'n mieliekleur toegedig word aan 'n verskeidenheid van kleure, wat wissel van liggeel tot 'n donker skakering wat grens aan oranje, aangesien die kleur van mielies kan wissel.

Die eerste opgetekende gebruik van mielie as 'n kleurnaam in Engels was in 1861.

Kleur Mielie
Die kleur is vernoem na die graan mielie.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word mielie as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FBEC5D
RGB-kleurmodel (251, 236, 93)
CMYK (0, 6, 63, 2)
HSV (54°, 63%, 98%)

Sien ook


Tags:

EngelsGeelMielieOranje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Komplementêre kleureMoedersdagHector PietersonAppelWinterMieliestronkNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaC++Pornografiese subgenresAntisemitismeEpilepsieMenseregtedagSlawernyLys van landeSelfieSkoenlapperMantisDeelwoordMoskouDuitse maselsLiesbreukKoue OorlogGriepSelfoonSekondêre sektor van die ekonomieWiskundige terminologieKaapse MaleiersVersamelnaamOlimpiese SomerspeleBestuiwingElandréHemelvaartLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Racheltjie de BeerLikkewaanPaulus van TarsusVarkVoorvoegselLas (rekeningkunde)RivierBreyten BreytenbachMahatma GandhiOos-KaapKorrupsiePinksterGiuseppe GuarneriOorstromingBeesvleisArmoedeverligtingKindermishandelingVeelvuldige skleroseGevolge van aardverwarming op oseaneMorfologie (taalkunde)MonopolieNarsistiese persoonlikheidsteuringDroomVoegwoordSeksuele penetrasieAkademiaApartheidWhatsAppMeervoudPomeloLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameMarco PoloDepressie (gemoedstoestand)AprilPrivaat maatskappyNaaldekokerMosesNylsvley-natuurreservaatKommaAgtervoegselOlifantBloeddrukKolitisKortverhaalKolorektale kanker🡆 More