Kaapse Glasogie

Die Kaapse glasogie (Zosterops virens) is 'n algemene spesie van standvoël wat in boomveld, woude, ruigtes, plantasies en tuine in Suider-Afrika voorkom.

Die voël is 11 sentimeter groot en weeg 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape white-eye.

Kaapse glasogie
Kaapse witogie
Kaapse Glasogie
Die twee subspesies, naamlik Z. v. virens (bo) en Z. v. capensis (onder)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
Z. virens
Binomiale naam
Zosterops virens
Sundevall, 1850
Kaapse Glasogie
verspreiding

     Z. v. virens      Z. v. capensis

Die Gariepglasogie (Z. pallidus) is voorheen as dieselfde spesie as Z. virens beskou, maar word nou as 'n aparte spesie geag.

Taksonomie

Kaapse Glasogie 
Subspesie Z. v. capensis

Daar is twee subspesies:

Die subspesies hibridiseer wanneer hulle in kontak met mekaar kom.

Ander name

Van die streeksname vir die voël sluit in: meelogie, kersogie, ringogie en piet-la-pok.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Kaapse Glasogie TaksonomieKaapse Glasogie Ander nameKaapse Glasogie Sien ookKaapse Glasogie BronKaapse Glasogie VerwysingsKaapse Glasogie Eksterne skakelsKaapse Glasogie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Edmund HillaryHemelvaartsdagGesinsdagTien GebooieArmeniëDirigentWiki CommonsGeskiedenis (vakgebied)HartWiskundePenisDemi Lee MooreKinkhoesInternational Standard Name IdentifierRaymond KurzweilLys van bekende Suid-AfrikanersJan BlohmHaasAngina pectorisKoringPriaposKarooWhitey BassonJosef SukMenslike skeletTeologieBloublasieJeuksiekteSaldoJudaïsmeOlifantSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Piet ByleveldKadmiumWerkloosheidVictoria AzarenkaDominikaLily CarterNederduitse Gereformeerde KerkLabia (geslagsdele)ZazakiRugbyNasireërIdioomApostoliese Geloofsbelydenis2024Theodore RooseveltIntensiewe vormXhosaVerenigde State van AmerikaLemoenduifEkonomieDonkieSuid-Afrikaanse randAreolaZuurbekom2024 Japannese Grand PrixVersamelnaamHoofstadHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalFacebookOntkiemingTransvaalMillennium-stadionRugbywêreldbeker 2003Glenys LynneSaaltennisGoogle TranslateHindoeïsmeSorina ErasmusLys van Suid-Afrikaanse musikanteLibiëMeervoudJulius MalemaRenteJagluiperd🡆 More