Kaapse Glasogie

Die Kaapse glasogie (Zosterops virens) is 'n algemene spesie van standvoël wat in boomveld, woude, ruigtes, plantasies en tuine in Suider-Afrika voorkom.

Die voël is 11 sentimeter groot en weeg 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape white-eye.

Kaapse glasogie
Kaapse witogie
Kaapse Glasogie
Die twee subspesies, naamlik Z. v. virens (bo) en Z. v. capensis (onder)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
Z. virens
Binomiale naam
Zosterops virens
Sundevall, 1850
Kaapse Glasogie
verspreiding

     Z. v. virens      Z. v. capensis

Die Gariepglasogie (Z. pallidus) is voorheen as dieselfde spesie as Z. virens beskou, maar word nou as 'n aparte spesie geag.

Taksonomie

Kaapse Glasogie 
Subspesie Z. v. capensis

Daar is twee subspesies:

Die subspesies hibridiseer wanneer hulle in kontak met mekaar kom.

Ander name

Van die streeksname vir die voël sluit in: meelogie, kersogie, ringogie en piet-la-pok.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Kaapse Glasogie TaksonomieKaapse Glasogie Ander nameKaapse Glasogie Sien ookKaapse Glasogie BronKaapse Glasogie VerwysingsKaapse Glasogie Eksterne skakelsKaapse Glasogie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WeefselKognisieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse televisiereekseBreinvliesontstekingSkerpioenSwart nasionalismeMikro-ekonomieOntwerpLoftus MaraisTegnologieLys van kleureTropiese sikloonPolitieke partyShakaHemelBesemCovid-19-pandemieGroepsdrukDiarreeTierAarde se atmosfeerGeestesteuringVolhoubare ontwikkelingHeupAtoomProstaatklierPneumatikaInternetBraaiMenseregtedagVoortrekkermonumentOlifantLettergreepValentynsdagRivierSeksuele opwekkingLetterkundeKlimaatveranderingIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieHibernasieChemiese verbindingMaanSokkerOnomatopeeSendelingposisieDrinkwatervoorsieningAfrikanernasionalismePad na jou hartNatriumperoksiedGenadedoodPseudowetenskapVryheidsmanifesNasionale VrouedagDermpoliepGlukoseItaliaansWieg van die MensdomJaco JacobsLongontstekingTarentaleRenaissanceFamilie (verwantskap)MielieLys van visseEjakulasieTwaalf Stamme van IsraelLuiperdPolisieNierversakingKindermishandelingAkademiaBoer Soek 'n Vrou🡆 More