Carl Jakob Sundevall

Carl Jakob Sundevall (22 Oktober 1801, Högestad – 2 Februarie 1875) was 'n Sweedse dierkundige.

Hy studeer aan Universiteit van Lund waar hy sy Ph.D verwerf in 1823. Hy reis na die Verre Ooste, studeer dan in medisyne en gradueer as 'n Dokter in Medisyne in 1830.

Carl Jakob Sundevall
Carl Jakob Sundevall
Gebore 22 Oktober 1801
Högestad, Vlag van Swede Swede
Oorlede 2 Februarie 1875 (op 73)
Vakgebied Dierkunde

Van 1833 werk by die Swedish Museum of Natural History, Stockholm en was professor van die vertebrate afdeling van 1839 tot 1871. Hy skryf Svenska Foglarna (1856–87) wat 238 voëlspesies van Swede beskryf. Hy klassifiseer 'n klompie voëls wat Johan August Wahlberg in Suidelike Afrika versamel het.

In 1835 ontwikkel hy 'n filogenie vir voëls gebaseer op die spiere van hul heupe en bene. Dit dien as basis vir die latere werk van Thomas Huxley. Hy het daarna 'n studie gedoen van die senings in voëls se pote. Dit word nog steeds gebruik deur voëltaksonome. Sundevall was ook 'n entemoloog en arachnoloog. In 1862 skryf hy 'n monograaf oor 'n universele fonetiese alfabet, Om phonetiska bokstäver.

Hy is vereer met vier reptiele wat na hom genoem is: Elapsoidea sundevalli, Leptotyphlops sundewalli, Mochlus sundevalli en Prosymna sundevallii.

Bronne

  • Anonymous (1875). [Sundevall, C. J.] Journ. Ornith. 23: 214-215.
  • Anonymous (1875). [Sundevall, C. J.] J. Zool. 4: 61.
  • Areschoug, Johan Erhard (1879). Minnesteckning öfver C. J. Sundevall. Stockholm.
  • Bonnet, P. (1945). Bibliographia Araneorum. Toulouse.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

SwedeVerre Ooste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klem-in-die-kaakSarel Jacob PretoriusAllan BoesakGeslagsgelykheidMasturbasieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalHidroëlektrisiteitBetonJana CilliersWaterkringloopTradisionele literatuurGroepsgebiedewetAfrikaansWiskundige terminologieDataverwerkingHomofoonJan van TonderKoperValentynsdagVergelykings (taalkunde)SirkusNG gemeente JansenvilleAfrikaanse Protestantse KerkSuid-Afrikaanse RugbyunieVerkoueKaren MeiringStereotipeLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesPornhubKobus LombardKasteel die Goeie HoopSpringbokkeAkroniemTuisbladMenslike seksuele gedragOnderwysLieweheersbesieBloedingLys van Griekse mitologiese figureReg tot ‘n gesonde omgewingDermpoliepPad na jou hartVaste stofKewerSportMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaBywoordNiemetaalFranse RewolusieNatuurbewaringVreesLys van landeSekondêre sektor van die ekonomieEskomDierKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVerenigde State van AmerikaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidHondARoossenekalWaterWayback MachineLys van konings van IsraelHomoniemCheslin KolbeGeelsugIgtiologieBloeddrukLeeuJudaïsme🡆 More