Kaalkop-Glasvis

Die Kaalkop-glasvis (Ambassis dussumieri) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Algoabaai.

In Engels staan die vis bekend as die Bald Glassy.

Kaalkop-glasvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. dussumieri
Binomiale naam
Ambassis dussumieri
Sinonieme
  • Ambassis bleekeri (Maugé, 1984)

Voorkoms

Die vissie word nie langer as 100 mm nie.

Habitat

Die vis leef in strandmere en sout mere in Mosambiek en KwaZulu-Natal en ook in beskutte tropiese water van die Atlantiese Oseaan. Hulle kan oorleef in varswater maar slegs binne 'n nou temperatuurband van 23 - 26 °C. Hulle vreet skaaldiere.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Kaalkop-Glasvis VoorkomsKaalkop-Glasvis HabitatKaalkop-Glasvis Sien ookKaalkop-Glasvis BronKaalkop-Glasvis VerwysingsKaalkop-Glasvis Eksterne skakelKaalkop-Glasvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VitamienBTWISO 8601SwangerskapSublimasieSwart menseHaikoeOlimpiese SomerspeleWoordsoortDieregeluideYouTubeTradisionele literatuurKommaVulvaKameelperdMoordvisGevolge van aardverwarming op oseaneMierKeelseerAfrikanersTuberkuloseInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandJak de PriesterMensIntelligensieWerkwoordEl NiñoKarooWaterkringloopOnderwerp (taalkunde)TikTokOu Apostoliese KerkHidroponikaLys van Griekse mitologiese figureSwart nasionalismeTrigeminale neuralgieUnited Democratic FrontHugenootBreingewasVerkleurmannetjieEugenetikaMenseregtedagSlag van BloedrivierMartin Luther King jr.HartversakingMorfeemVolhoubare ontwikkelingHipoteseNetbalWilna SnymanLimpopo (rivier)VoedselkettingGawes van die Heilige GeesKunstenaarKultuurVryheidsdagHulpwerkwoordKolitisCarike KeuzenkampKoolhidraatMaanstilstandInsekEiffeltoringKlimaatveranderingWeer (meteorologie)NatuurbewaringOnderhoudAngina pectorisWeervoorspellingVoedselsekuriteitKeramiekDiepaartromboseKoppelteken🡆 More