Ambassis

Ambassis (Glasvisse) is 'n genus van visse wat aan die familie Ambassidae behoort.

Die genus is klein en kom hoofsaaklik voor in tropiese strandmere en dring soms die mondings van riviere binne. Hulle staan bekend as glasvisse omrede hulle deurskynend lyk. Die getande gleuwe op die kop is kenmerkend van die genus. Die familie bestaan uit 24 spesies wat in die Indiese-Pasifiese area voorkom en drie spesies kom in Suider-Afrika voor.

Ambassis
Ambassis
Ambassis nama
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Ambassis

Cuvier, 1828
Spesies

Sien teks.

Spesies

Spesies wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika:

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Juanita du PlessisYsterOmgewingsbeheerGeslagsgelykheidStedelike hitte-eilandMasturbasieAnne FrankOorstromingKommunikasieGroot GatRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Afrikaanse TaalmonumentMachu PicchuLeierskapMensNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyLys van Griekse mitologiese figureKunsmatige intelligensieVerkleurmannetjieWikibooksKaliumGasSebraTreinJavaScriptLys van bekende Suid-AfrikanersHoofpynHoek (meetkunde)BloedvergiftigingMiddeloorontstekingGevlekte muisvoëlKoorsSeksuele penetrasieJesus van NasaretPornografieRassismeMuishondAkroniemJoodse kalenderOos-KaapSenuweestelselLys van hoofstedePad na jou hartShine4Johannes KerkorrelMagda van BiljonKuberkrakerYstervarkInfrastruktuurNeurenberg-verhorePseudowetenskapEid-oel-FiterKaapstadse waterkrisis 2015-2018Veelvuldige skleroseMaatskappyNatuurrampSenegalOu Apostoliese KerkGalileo GalileiHadedaKoperBotswanaBruin menseMurraysburgAngolese BurgeroorlogKoöperasiestoriesBruin huisslangPokkeHannes van WykOpenbare betrekkingeAntoniemSwawelAndré SchwartzTropiese sikloon🡆 More