Langstekel-Glasvis: Vis spesie

Die Langstekel-glasvis (Ambassis ambassis) is 'n vis wat voorkom in Mauritius, Madagaskar en die aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Umtatarivier.

In Engels staan die vis bekend as die Longspine Glassy.

Langstekel-glasvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. Ambassis
Binomiale naam
Ambassis ambassis
(Lacepède, 1802)
Sinonieme

Ambassis klunzingeri Steindachner, 1881
Ambassis urotaenia (non Bleeker, 1852)
Ambassis commersonii Cuvier, 1828
Chanda commersonii (Cuvier, 1828)
Ambassis commersoni Cuvier, 1828
Aspro ambassis (Lacepède, 1802)
Centropomus ambassis Lacepède, 1802
Ambassis productus Guichenot, 1866

Voorkoms

Die vissie word nie langer as 150 mm nie. Die kieudeksels se rante is skerp getand.

Habitat

Die vis, eintlik 'n seevis, kan leef in varswater tussen 7 - 32 °C. Hulle is nagvreters en vreet wel skaaldiere, larwes en insekte.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Langstekel-Glasvis VoorkomsLangstekel-Glasvis HabitatLangstekel-Glasvis Sien ookLangstekel-Glasvis BronLangstekel-Glasvis VerwysingsLangstekel-Glasvis Eksterne skakelsLangstekel-Glasvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkildklierVlinderLeierMenslike skeletSkaapSomerSinoniemSteve BikoAfrikanerweerstandsbewegingVoorvoegselSwangerskapChris HaniPseudowetenskapAluminiumAborsie in Suid-AfrikaGeelslangEnergieEngelsKlimaatveranderingSwart menseVoëlTobie CronjéPersoon (taalkunde)WoordeboekBiodiversiteitVerstedelikingAarverkalkingKoorsblaarKoekie (rekenaarwetenskap)HemelvaartKrugerwildtuinBeesHaasLys van elemente volgens simboolVars waterKoue OorlogGeelsugSeksismeMalariaBakterieAngina pectorisAfrikanersEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKasteel die Goeie HoopMiddelmisbruikVerkragtingWerwelkolomNierGoogleLeeuSoogdierKankerLys van argaïsmesPrivaat maatskappyCyril RamaphosaSuider-AfrikaVolhoubaarheidAlliterasieKoperMierVlekvrye staalSneeuDemokrasieGeslagTekstielAnneli van RooyenKlavierDooie SeeAfrikaansKunsmatige algemene intelligensieKoppeltekenPaddaLyfstraf in skole🡆 More