Slankglasvis

Die Slankglasvis (Ambassis natalensis) is 'n vis wat voorkom aan Madagaskar, Mauritius en die aan die ooskus van Afrika, van die Zambezirivier tot by Oos-Londen.

In Engels staan die vis bekend as die Smooth glassy.

Slankglasvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. natalensis
Binomiale naam
Ambassis natalensis
(Gilchrist & Thompson, 1908)

Voorkoms

Die vis is silwerkleurig en die membraam tussen die 2de en 4de dorsale vin se stekels is swart. Die skubbe aan die bokant van die vis het swart rante en die vissie word nie langer as 10 cm nie. Die vis het geen kommersiële waarde nie en word slegs gebruik vir aas.

Habitat

Die vis verkies om in riviermondings en beskuttte kuswater te leef. Die wyfie skiet kuit vanaf Augustus tot November. Hulle vreet hoofsaaklik in die dag en vroeë aand en vreet onder andere soöplankton, alge en insek larwes. Die vis oorleef ook in akwariums.

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Slankglasvis VoorkomsSlankglasvis HabitatSlankglasvis Sien ookSlankglasvis VerwysingsSlankglasvis BronSlankglasvis Eksterne skakelSlankglasvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StilleweKompasMaanRassismeLandbou in Suid-AfrikaJazzTweede WêreldoorlogVaginale kankerPlaasjapieLys van Afrikaanse skrywersYouTubeDaggaWinnie Madikizela-MandelaOnderwys in Suid-AfrikaReënViëtnamBonné de BodHenry MurrayGemeenskapsorganisasieCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)NatuurbewaringReg tot ‘n gesonde omgewingMoedersdagBeurtkragPesachPseudowetenskapOlifantHennie MaasEnsiklopedieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalGianna MichaelsVerenigde State van AmerikaAkroniemToekoms van die AardeMierChristendomRina HugoLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)VerstedelikingSuid-Afrikaanse GrensoorlogRugbyNazi-DuitslandJanie du PlessisRenaissanceNylrivierAppel (sanger)AfkortingArmoedeverligtingHoofpynBalletSamestellingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalFisioterapieWieg van die MensdomSeksueel oordraagbare infeksieKoekie (rekenaarwetenskap)GodOranjerivierKlein vyf diereSias ReineckeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SkaapTrappe van vergelykingBuffelIsraelRookgewoonteGoogle TranslatePapegaaieAppelGroepsgebiedewetOntbossingTafelberg🡆 More