Gsm

GSM ('n Franse afkorting vir Groupe Spécial Mobile) is die gewildste standaard vir mobiele telefoonstelsels ter wêreld.

Die GSM-assosiasie skat dat 80% van die wêreldwye selfoonmark die standaard gebruik. Dit word gebruik deur meer as 1,5 miljard mense in meer as 212 lande en gebiede. Selfone wat aan 'n GSM-telefoonnetwerk gekoppel is, kan wêreldwyd gebruik word, danksy internasionale "roaming"-reëlings tussen netwerkoperateurs. GSM verskil van die voorgangertegnologieë omdat beide die sein- en spraakkanale digitaal is. GSM kan beskou word as 'n tweede generasie (2G) selfoonstelsel. Dit fasiliteer ook die wydverspreide implementering van datakommunikasietoepassings in die stelsel.

Gsm
'n GSM-telefoontoestel.
Gsm
Die GSM-kenteken wat gebruik word om versoenbare selfone en toerusting te identifiseer.

Tweede generasie (2G) gebruik Tyddeelmultipleksering (TDM) beginsels vir skakeling, derde generasie (3G) gebruik Asynchronous Transfer Mode (ATM) beginsels en vierde generasie (4G), ook bekend as Long term evolution (LTE) gebruik IP beginsels.

Tags:

DataDigitaalFransSelfoon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeekoeiVolhoubare ontwikkelingJust NuisanceBorsteMoskouAfrikaanse naguilAntjie SomersKweekhuiseffekKoolstofdioksiedGalblaasLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWoordsoortSuid-Afrikaanse randWapen van Suid-AfrikaUpington3D-rolprentSelfstandige naamwoordApostoliese GeloofsbelydenisSlag van BloedrivierKappie (skryfteken)KondensasieInsekLys van nedersettings in Suid-AfrikaJode in Suid-AfrikaJupiterWaterstofKersfeesKolonoskopieSteve BikoMarie AntoinettePaarl GimnasiumAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersLeonardo da VinciAnorexia nervosaRob HersovYsterPerdCarike KeuzenkampOopbroninhoudJagluiperdFiela se kindMarkus JoosteWet op Bantoe-onderwysBurgerregteMierEierstokSuiwelprodukNelson MandelaXhosasEkonomiese sektorPaulus van TarsusPussy RiotBesoedelingPersoon (taalkunde)Wiskundige terminologieMotorvoertuigLitiumBeëdigde verklaringLeierPuberteitBloedsomloopstelselOlimpiese Somerspele 2024Pirow BekkerSpelerposisies in rugbyInternet van DingeCleopatra VIIBeaufortskaalDataverwerkingWes-KaapEnergie-ontwikkelingVleilandIndonesiëHindoeïsmeDepressie (gemoedstoestand)HeuningMaanAgtergrond (narratief)Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)🡆 More