Nokia 7600

Die Nokia 7600 is 'n digitale kamerafoon wat deur Nokia uitgereik is.

Dit was Nokia se tweede 3G-selfoon net ná die Nokia 6650.

Nokia 7600
Nokia 7600
Ontwikkelaar Nokia
Bekendstelling Kw. 4, 2003
Skerm 128 x 160 beeldpunte
Kamera 0,3 megapiksel
2de Kamera Nee
Afmetings 87 x 78 x 19 mm, 103 cc
Massa 123 g
Vorm Staaf
Battery Nokia BL-5C
Li-Ion 850 mAh
Portaal  Portaalicoon   Wetenskap en Tegnologie

Tegniese besonderhede

Die selfoon se massa is 123 g en die afmetings is 8,7 x 7,8 x 1,86 cm en by die bekendstelling was dit een van die kleinste en ligste dubbelband GSM en 3G (WCDMA)-selfone ter wêreld. Die 7600 beskik oor 'n 65 000 kleurskerm en 'n 640 x 480 digitale kamera om foto's of video's mee af te neem.

Ontwerp

Die selfoon was hoofsaaklik gemik op die modemark; dit is in sy uniekheid traanvormig en verskeie verwisselbare omslagte was beskikbaar. Die syfertoetse is rondom die skerm gesentreer. Die VGA-kamera was destyds van goeie gehalte, maar power in vergelyking met moderne standaarde.

Die selfoon ondersteun polifoniese luitone. Tot 29 MG liedjies kan deur Bluetooth of 'n USB-verbinding oorgelaai en op die MP3/AAC-speler geluister word.

Die 7600 se praattyd, deur 'n 3G-verbinding, hou omtrent 3 uur. Bystandtyd hou vir so 12,5 dae.

Probleme

Die 7600 is nie baie gebruikersvriendelik nie. Tikwerk of die gebruik van kieslyste vereis al twee hande, hoewel die grootheid van die selfoon hiervoor kompenseer. Soortgelyke generasie selfone kon ook meer as die 7600 bied.

Verwysings

Tags:

Nokia 7600 Tegniese besonderhedeNokia 7600 OntwerpNokia 7600 ProblemeNokia 7600 VerwysingsNokia 7600

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anale seksSwart nasionalismeGeografie van Suid-AfrikaWynMondNylsvley-natuurreservaatTweede WêreldoorlogBywoordGroenKasteel die Goeie HoopIronieDundermAluminiumMiskruierLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaVingerseksGroepsgebiedewetBeurtkragPolisieSeksLieweheersbesieMarkus JoosteMuscat Internasionale LughaweBloeddrukJacques LootsDeurgangsriteLys van Afrika-landeLetterkundeGalblaasIslamKunselementeBoeddhismeTegnologieJava (programmeertaal)BurgerregteSlangWêreld- Ekonomiese ForumPropagandaOligopolieAardbewingKontinentBrugDonderstormOpenbare redevoeringWieg van die MensdomJaco JacobsNoordwesTierboskatDaggaLys van Afrikaanse rolprenteKaren WesselsAntoniemBeesOsmoseDirekte en Indirekte redeOndernemingsvormFanie ViljoenGenadedoodInflasieDeelwoordPolitieke partyFrederik Willem de KlerkKlimaatveranderingLys van woestyneWolkMaanBernice WestIntensiewe vormKrokodilMIVWillie JoubertHulpwerkwoordVenda (taal)Wes-KaapVratNederlands🡆 More