Data: Inligting gerankskik vir outomatiese verwerking

Data verwys na gegewens, wat byvoorbeeld mates, waarnemings en veranderlikes insluit.

Data-elemente kan bestaan uit getalle, woorde of beelde.

Data: Inligting gerankskik vir outomatiese verwerking
Dataversameling vanaf 'n sonarboei onder 'n skip vasgemaak.

Data in inligtingstegnologie

In inligtingstegnologie word data gewoonlik as getalle gestoor en hanteer, maar allerhande tipes data word daarmee voorgestel. Data word soms geklassifiseer volgens die manier waarop dit verwerk word in 'n stelsel, volgens die toevoer/afvoer-model, waar sekere data as toevoer (insette) tot 'n stelsel gesien word, en die resultaat van die verwerking in die stelsel as afvoer geklassifiseer word. Daar word soms na onverwerkte of ongestruktureerde data verwys as rou data. Verwerkte of geïnterpreteerde data word inligting genoem.

Data word gereeld in 'n vaste formaat gestoor, sodat dit volgens 'n vaste standaard geïnterpreteer kan word. Data kan byvoorbeeld voorgestel word as 'n stel rekords en velde. 'n Rekord bestaan uit 'n aantal velde. 'n Veld definieer 'n spesifieke data-element in 'n spesifieke formaat. Sulke data word gewoonlik in 'n databasis gestoor.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksualiteitVier temperamenteDikdermMandaryn-ChineesHartaanvalSeevlakSpaansEkonomieMieliestronkDemokratiese Republiek die KongoJak de PriesterKaaps-Hollandse stylSonnestelselDroomDie ballade van Robbie de WeeDysselsdorpNamibwoestynWitbloedselKindersiektesPlae van EgipteSosialismePriemgetalRobert SobukweFort BeaufortAntoniemAardbewingHidroulikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994EskomIdioomHempElandréBoelieryPortugeesHomoniemPoësieAustraliëBysinHipoteseGlukoseVryheidsmanifesAborsieKoranEufemismeArmoedeUitwerking van klimaatsveranderingLys van bekende Suid-AfrikanersSelfieEkonomiese sektorRacheltjie de BeerSpelerposisies in rugbyWetenskaplike klassifikasieGewoonteregCristiano RonaldoOnderwysBundesligaIntensiewe vormAnrich HerbstHibernasiePlaattektoniekMierMetaalMigrasie van voëlsMark (ekonomie)KewerVingerseksSportJapanneesRamsar-vleilande in Suid-AfrikaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAkademiaPenisLys van chemiese elemente volgens atoomgetalPadtekens in Suid-AfrikaWeer (meteorologie)Prikkelbaarheid (biologie)Koekie (rekenaarwetenskap)🡆 More