Danie Niehaus

Danie Niehaus (gebore 31 Oktober 1952 in Johannesburg) is 'n Afrikaanse sanger.

Hy tree ook saam met Kevin Leo en Mathys Roets op onder die verhoognaam Drie van die Bestes. Van sy treffers sluit in: Sweef Soos 'n Arend, Jy Is Vrou en Dis Wind, Dis Reën, Dis water.

Danie Niehaus
Gebore31 Oktober 1952 (1952-10-31) (71 jaar oud)
Bedfordview, Johannesburg
OorsprongSuid-Afrika
Beroep(e)Sanger
AssosiasiesDrie van die Bestes
Webwerfdanieniehaus.blogspot.com

Hy is die seun van Dana Niehaus, in lewe 'n befaamde akteur en radio-omroeper.

Diskografie

  • Fynskrif, 2007 EMI
  • Grys Gebiede, 2005 MONEYSHINE MUSIC
  • Kerslantern, 2004 SMP/BOWLINE
  • La Romantica, 2002
  • Dagboek, 2000/2004 VAT VYF/SONY BMG
  • Jy Is Vrou & Ander Treffers, 1995 SELECT
  • Kleure, 1993 SELECT
  • Grootste Treffers, 1992
  • Jy Is Deel Van My, 1990
  • Rondloper, 1988
  • Danie Niehaus, 1984

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

195231 OktoberAfrikaansJohannesburgKevin LeoMathys Roets

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SonnestelselCoca-ColaGeskiedenis van Suid-AfrikaBesoedelingHartversakingProstaatkankerSpelerposisies in rugbyAntieke EgipteGeskiedenis (vakgebied)Griekwa-AfrikaansMadison IvyHokkieTswanaDarwinismeHaaieMeningsverskil oor aardverwarmingAardedagSebraTweede VryheidsoorlogGreen PornoVulvaNieuwoudtvilleIngenieursweseSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SwartrenosterSwawelDrinkwatervoorsieningVryheidsdagPornografieMonopolyLys van myne in Suid-AfrikaBysteekDolfynWillie JoubertBipolêre gemoedsteuringKarpaletonnelsindroomLettergreepThomas EdisonRekenaarLetterkundeSias ReineckeGeskiedenis van die Verenigde State van Amerika24 AprilLetsiteleRugbyBlaarXenofobieReënDagboekAnale kankerWolkBernice WestDigvormBeeldspraakVoortrekkermonumentConsolidated B-24 LiberatorVrugbaarheidGalblaasKriekMaselsMickey MuisPastoorSekondêre sektor van die ekonomieIndustriële RevolusieBrandstofAardbewingWatersuiweringLeierDesmond TutuGriepMaagsweerGordelroosJavaScriptOrtopedie🡆 More