D: Vierde letter van die Latynse alfabet

D, d is die vierde letter in die Latynse alfabet.

Latynse letter D
D: Vierde letter van die Latynse alfabet
Latynse alfabet
A B C D E F G
H I J K L M N
O P Q R S T U
V W X Y Z    
    Hierdie artikel handel oor die Latynse letter D. Vir ander betekenisse sien D (dubbelsinnig).

In Afrikaans word dit uitgespreek as "dee". In Navo se internasionale spellingsalfabet word dit uitgespreek met die woord "Delta".

Die Semitiese letter Dâlet het waarskynlik ontwikkel uit die logogram vir 'n vis of 'n deur. Daar is verskeie Egiptiese hiërogliewe wat as die inspirasie hiervoor kon dien. In Semities, Antieke Grieks en Latyn is die letter as /d/ uitgespreek; in die Etruskiese alfabet was die letter oorbodig, maar is dit tog behou.

Die kleinletterweergawe van die letter bestaan uit 'n lus en 'n lang vertikale streep. Dié weergawe het ontstaan uit variasies van die hoofletter.

Egiptiese hiëroglief
deur
Proto-Semitiese
D
Fenisiese
D
Etruskiese
D
Griekse
Delta
Romeinse
D
O31
D: Vierde letter van die Latynse alfabetD: Vierde letter van die Latynse alfabet D: Vierde letter van die Latynse alfabet D: Vierde letter van die Latynse alfabet D: Vierde letter van die Latynse alfabet Roman D

D met skryftekens

  • Đ, đ
  • Ď, ď
  • Ḓ, ḓ

Tags:

Latynse alfabetLetter

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van medisinale kruieSkilpadSpelerposisies in rugbyMandalaMierleeuSuid-Afrikaanse GrensoorlogKrieketHartversakingYsterPolitieke partyJan BlohmMiskruierAntieke EgipteLys van Griekse mitologiese figureJan van RiebeeckKomplementêre kleureVrymesselaryIngrid JonkerBeurtkragMenseregtedagMoslemLys van Afrikaanse rolprenteElandréOman AirDesmond TutuMeningsverskil oor aardverwarmingFrederik Willem de KlerkEkonomie van Suid-AfrikaAprilVratSteve BikoSelfstandige naamwoordKasterolieVraag en aanbodTafelbergSinoniemGeboorteInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandJan van HunksTrekarbeidKapitaal (ekonomie)SeisoenBelastingLys van Suid-Afrikaanse skrywersLemoenMiddeloorontstekingErfenisdag (Suid-Afrika)WebwerfHoofkarakterKoperMikroskoopVersoeningsdagPaarl GimnasiumSlotmasjienGroot Muur van ChinaRegVoorvoegselSeksueel oordraagbare infeksieMenslike penisgrootteKaartMaagKarakteriseringNederlandAfrikaanse taalleerKerngeneeskundeDokterVoëlDiskriminasieRuan PienaarSwawelSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024RugbyWitstinkhoutNaaldekoker🡆 More