Tartaars: Taal

Tartaars (татар теле; татарча, tatar tele, tatarça; تاتار تلی of طاطار تيلي) is 'n taal wat tot die Turkiese tale behoort.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tartare.

Dit word onder meer in die Russiese deelrepubliek Tartarstan gepraat. Dit word ook buite die republiek gepraat, tot in die weste van Eurasië in die Krim, Bessarabië en Litaue.

Tartaars
татар теле, tatar tele, تاتار تلی
Gepraat in: Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Bulgarye Bulgarye
Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Vlag van Kasakstan Kasakstan
Vlag van Litaue Litaue
Vlag van Oekraïne Oekraïne
Vlag van Pole Pole
Vlag van Roemenië Roemenië
Vlag van Belarus Belarus 
Gebied: Tartarstan
Totale sprekers: 5,3 miljoen
Taalfamilie: Altaïes
 Turkies
  Kiptsjak
   Kiptsjak-Bulgar
    Tartaars 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Cyrilliese alfabet
Arabiese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Rusland Rusland
Gereguleer deur: Instituut van taal, Literatuur en Kultuur van die Akademie van Wetenskappe van die Republiek van Tartarstan
Taalkodes
ISO 639-1: tt
ISO 639-2: tat
ISO 639-3: tat 
Verspreiding van Tartaars
Tartaars: Skryfstelsels, Sien ook, Verwysings
Kalligrafie van die woord Qazan (قازان) in Arabiese skrif in die vorm van 'n Zilant
Tartaars: Skryfstelsels, Sien ook, Verwysings
'n Kazanse Metroteken in Tartaars (bo) en Russies

Tartaars moet nie met Krim-Tataars, wat in die Krim gepraat word, verwar word nie. Hoewel die twee tale aan mekaar verwant is, is dit nie onderling verstaanbaar nie.

Skryfstelsels

Cyrilliese alfabet

А а Ә ә Б б В в Г г Д д Е е Ё ё
Ж ж Җ җ З з И и Й й К к Л л М м
Н н Ң ң О о Ө ө П п Р р С с Т т
У у Ү ү Ф ф Х х Һ һ Ц ц Ч ч Ш ш
Щ щ Ъ ъ Ы ы Ь ь Э э Ю ю Я я

Latynse alfabet

A a Ə ə B b C c Ç ç D d E e F f
G g Ğ ğ H h I ı İ i J j K k Q q
L l M m N n Ꞑ ꞑ O o Ɵ ɵ P p R r
S s Ş ş T t U u Ü ü V v W w X x
Y y Z z

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tartaars: Skryfstelsels, Sien ook, Verwysings 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Tartaars

Tags:

Tartaars SkryfstelselsTartaars Sien ookTartaars VerwysingsTartaars Eksterne skakelsTartaarsEurasiëKrimLitaueRuslandTaalTartarstanTurkiese tale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EierstokDoziPampoentjiesSanskritVerantwoordelikheidLionel MessiC.J. LangenhovenMaatskappyGemeenskapsorganisasieLys van Griekse mitologiese figureMaagSkaapOnderhandelinge om apartheid te beëindigSweedsSonja HerholdtMonopolieStruktuur van die AardeSiya KolisiPaarl GimnasiumToestand van materieKlimaatveranderingEendbekdierGrondwetWoordsoortBeaufortskaalXHTMLKoos du PlessisDokterBysteekGenitale vratGoogle TranslateDigvormVryheidsdagNaaldekokerEkologiePersoonlike voornaamwoordUniondaleGroot GatGreen PornoNederlandsPuntBestaansboerderyAssonansieNederlandKoppeltekenThomas EdisonDie Stem van Suid-AfrikaMaatskaplike verantwoordelikheidBorskankerCoca-ColaEnkelvoudige sinPolitieke partyOseanografieMag (sosiale wetenskappe)HeelgetalMielieKankerGalblaasJuraRymLeierskapAarverkalkingKaapstadGoudGeldOorkruipersProteaAtleetvoetHeks van HexrivierNiemetaalKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKatoenRekenaarIndustriële RevolusieSelfmoordKaapse VlakteKindersiektes🡆 More