Turkiese Tale: Taalfamilie

Die Turkiese tale is ’n taalfamilie van minstens 35 tale wat deur Turkse volke van Suidoos-Europa en die Middellandse See-gebied tot Siberië en Wes-China gepraat word, en daar is voorgestel dat dit saam met Mongoolse, Toengoesiese en Japannese tale, Koreaans asook Ainoe deel van die omstrede Altaïese taalfamilie uitmaak.

Dié taalfamilie bestaan uit ses groepe, naamlik die Suidwestelike (Ogoesies), Suidoostelike (Karloek/Oeigoer), Khalaj, Noordwestelike (Kiptsjak), Tsjoewasjies (Oghoer) en Noordoostelike (Siberiese Turkiese tale). Soms word die Turkiese tale ook in twee takke verdeel: Bolgar en Algemene Turkiese tale.

Turkiese tale
Geografiese
verspreiding:
Van Suidoos-Europa tot Wes-China en Siberië
Genetiese
klassifikasie
:
Altaïes (omstrede)
 Turkiese tale
Onderafdelings:
Ogoeries
Suidwestelik (Ogoesies)
Noordwestelik (Kiptsjak)
Suidoostelik (Karloek/Oeigoer)
Noordoostelik (Siberiese Turkiese tale)
Khalaj
Turkiese Tale: Sprekers en eienskappe, Verwysings, Verdere leesstof

Verspreiding van Turkiese tale:

   Suidwestelik (Ogoesies)

   Suidoostelik (Karloek/Oeigoer)

   Khalaj

   Noordwestelik (Kiptsjak)

   Tsjoewasjies (Oghoer)

   Noordoostelik (Siberies)

Turkiese Tale: Sprekers en eienskappe, Verwysings, Verdere leesstof
Lande en outonome deelgebiede waar Turkiese tale amptelike status geniet of deur die meerderheid gepraat word:

   Lande met 'n amptelike Turkiese taal

   Outonome gebiede met 'n amptelike Turkiese taal

   Provinsies waar 'n Turkiese taal deur 'n meerderheid gepraat word

   Lande waar 'n Turkiese taal deur 'n minderheidsbevolking van minstens 50 000 mense gepraat word

Sprekers en eienskappe

Turkiese Tale: Sprekers en eienskappe, Verwysings, Verdere leesstof 
Diagram van Turkiese tale volgens moedertaalsprekers

Turkiese tale word deur sowat 170 miljoen mense as moedertaal gepraat, en daar is altesaam meer as 200 miljoen sprekers. Die Turkiese taal met die meeste sprekers is Turks, wat hoofsaaklik in Anatolië en die Balkan gepraat word. Die moedertaalsprekers van dié streke maak 40% van alle sprekers van Turkiese tale uit.

Kenmerkende eienskappe van die Turkiese tale soos klinkerharmonie, saamklewing en die gebrek aan taalkundige geslag, word in al die tale aangetref. Sprekers van die verskillende Ogoesiese tale kan mekaar ook redelik goed verstaan; dit sluit in Turks, Azerbeidjans, Turkmeens en Krim-Tataars.

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) Boeschoten, Hendrik & Lars Johanson. 2006. Turkic languages in contact. Turcologica, Bd. 61. Wiesbaden: Harrassowitz. ISBN 3-447-05212-0
  • (en) Johanson, Lars & Éva Agnes Csató (ed.). 1998. The Turkic languages. London: Routledge. ISBN 0-415-08200-5.

Eksterne skakels

Tags:

Turkiese Tale Sprekers en eienskappeTurkiese Tale VerwysingsTurkiese Tale Verdere leesstofTurkiese Tale Eksterne skakelsTurkiese TaleAinoe (taal)Altaïese taleChinaJapannese taleKoreaansMiddellandse SeeMongoolse taleSiberiëSuidoos-EuropaTaalTaalfamilieToengoesiese taleTsjoewasjiesTurkse volke

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HondsdolheidGeskiedenis van Suid-AfrikaKolitisVolhoubare ontwikkelingDemokratiese AlliansieWet op Bantoe-onderwysVormJode in Suid-AfrikaArmoedeKarooJohn Brown (aktivis)IdioomJesus van NasaretAarde se atmosfeerCovid-19-pandemiePatriotic AllianceAanhalingstekensSkoenlapperTermietInternetKlinkerMasturbasieZambiëNkosi Sikelel' iAfrikaDaggaEtniese groepKorrupsieVolumeOu Apostoliese KerkFietsNelson MandelaWerwelkolomAalwynAdolf HitlerProteaPersentasieSlag van Cuito CuanavaleSharpeville-slagtingMediaWikiMaselsTydsoneSitrusEkonomieGevolge van aardverwarming op oseaneHerfsJeugdagErfenisLetterkundeVenesiëFiela se kindLewerKoekie (rekenaarwetenskap)KaapstadKonsentrasiekampLugbesoedelingRooms-Katolieke KerkMoskouKameelperdKrugerwildtuinKasteel die Goeie HoopOorkruipersOnderwysAndré SchwartzNetbalRivierHoenderJacques LootsAbstraksie (rekenaarwetenskap)Natuurlike hulpbronGesondheidBywoordAl-Masdjid an-Nabawi🡆 More