Anatolië

Anatolië of Klein-Asië (Turks: Anadolu) is 'n gebied aan die westelike punt van Asië, wat twee derdes (87 persent) van die hedendaagse Turkye insluit.

Die gebied strek oor 'n oppervlakte van 756 000 vierkante kilometer. Dit word in die weste deur die Egeïese See begrens, in die noordweste deur die See van Marmara en Thrakië, in die noorde aan die Swartsee, in die ooste aan Georgië, Armenië, Azerbeidjan en Iran, in die suidooste aan Irak en Sirië, en in die suide aan die Middellandse See. Die eiland Siprus lê suid daarvan.

Anatolië
Satellietbeeld van die gebied.
Anatolië
Antieke streke in Anatolië.

Anatolië was die tuiste van baie beskawings sedert die oudheid.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

ArmeniëAsiëAzerbeidjanEgeïese SeeGeorgiëIrakIranMiddellandse SeeSee van MarmaraSiprusSiriëSwartseeThrakiëTurksTurkye

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jaco JacobsStaatstoelaeSelfstandige naamwoordEkologieSwangerskapLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaRieldansOnderhoudWes-KaapTaalParkinson se siekteLidwoordSamestellingEmosieMenslike seksuele gedragDarwinismeSendelingposisieBysteekLiefdeReënspinnekopLemoenPuberteitVoortrekkersBokmakierieJazzMasturbasieAfrikaanse WikipediaDrakensbergeAardbewingSwawelWet op Verbod van Gemengde HuwelikeKaapse florarykAardedagHoenderLewerVars waterWikimedia-stigtingNatuurwetenskapBrongitisYsterKeramiekBloukraanvoëlThabo MbekiTrigeminale neuralgieSteve BikoSout (chemiese stof)GroepsdrukGalileo GalileiBybelMark (ekonomie)BiologieRenosterStilleweNag van die lang messeLabia (geslagsdele)BorskankerTelefoonKlimaatAngssteuringSkilpadErfenisC. Louis LeipoldtCleopatra VIIHarry PotterSkaakDricus du PlessisOrthopteraKankerAfrikaanse TaalmonumentWiki CommonsNaaldekokerDeelwoordKongo-krisisPlantGregoriaanse kalenderMenseregtedag🡆 More