Siberië

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Siberië" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Siberië
    Siberië (Russies: Сиби́рь, Sibir) beslaan die grootste deel van Asiatiese Rusland. Dis ’n uitgestrekte, mineraalryke en grootliks ysbedekte gebied wat...
  • Thumbnail for Oka (Siberië)
    die rivier in Siberië. Vir die rivier in Wes-Rusland met dieselfde naam, sien Oka (rivier). Die Oka (Russies: Ока) is 'n rivier in Siberië, 'n linkersytak...
  • Thumbnail for Geskiedenis van Siberië
    van Siberië is grootliks oorheers deur gesofistikeerde nomadiese beskawings voor die Christelike era. Van die eerste bewoners van Sentraal-Siberië was...
  • Thumbnail for Ontdekkingsreisigers in Siberië
    In die 16de eeu is Siberië geleidelik deur Rusland verower. Die Kosakleier Jermak het Siberië in 1580 met 1 636 man binnegetrek, al met die Tagil- en Toera-rivier...
  • Thumbnail for Jermak
    Kosak-leier, Russiese volksheld en ontdekkingsreisiger in Siberië. Sy verkenning van Siberië was die begin van Rusland se verowering van die streek. ("Timofejewitsj"...
  • Thumbnail for Eskimo-Aleoetiese tale
    dele van Siberië. Die taalgroep word in sy geheel Inuïties genoem in Groenland, Kanada en Wes-Alaska, Yupik in Noord-Alaska en Yuit in Siberië. Die term...
  • Thumbnail for Johann Gmelin
    ontdekkingsreisiger in Siberië. Hy het in 1733-1743 aan die Groot Noordelike Ekspedisie deelgeneem. Hy het verskeie reise deur Siberië onderneem en in die...
  • Thumbnail for Chakassië
    Chakassië (kategorie Siberië)
    Республиказы) is ’n republiek (’n deelgebied) van Rusland geleë in Suidsentraal-Siberië. Die hoofstad en grootste stad is Abakan (bevolking: 160 000). Die republiek...
  • Thumbnail for Noord-Asië
    Noord-Asië (kategorie Siberië)
    Азия, Severnaya Aziya), soms ook Siberië genoem, is 'n geografiese gebied in die noorde van Asië. Dit bestaan uit Siberië en die Russiese Verre-Ooste in...
  • Thumbnail for Nowosibirsk
    Новосиби́рск, "Nuwe Siberië") is die derde grootste stad in Rusland na Moskou en Sint Petersburg en die grootste stedelike nedersetting in Siberië met 'n bevolking...
  • Thumbnail for 1755
    in die 18de eeu ’n ontdekkingsreisiger in Siberië (* 1711) 20 Mei – Johann Gmelin, Duitse botanis, geograaf en ontdekkingsreisiger in Siberië (* 1709)...
  • Thumbnail for Beringstraat
    Beringstraat (kategorie Siberië)
    vorm 'n seestraat tussen Kaap Dezjnowa, die mees oostelike punt van Asië (Siberië), en Kaap Prins van Wallis, die mees westelike punt van die Amerikas (Alaska)...
  • Paleosiberiese tale (kategorie Siberië)
    geïsoleerde tale en klein taalfamilies saam wat in dele van die noordoostelike Siberië en die Russiese Verre Ooste gebesig word. Hulle toon geen bekende onderlinge...
  • Thumbnail for Omsk-oblast
    gefortifiseerde nedersettings en militêre buiteposte in die suide van Siberië laat bou om die burgers teen aanvalle deur nomadiese stamme te beskerm...
  • Thumbnail for Russiese Ryk
    behoort), maar die Karasee is as deel van Siberië beskou. In die ooste was daar die ryk se Asiatiese heerskappye: Siberië en die Kirgisiese steppe; albei was...
  • Thumbnail for Tomsk
    Tomsk (kategorie Siberië)
    Siberië geword. In 1804 het Tomsk die hoofstad van die gelyknamige goewerment binne die Russiese Keiserryk geword, wat oor groot dele van Wes-Siberië...
  • Thumbnail for Oos-Siberiese See
    Oos-Siberiese See (kategorie Siberië)
    Eilande in die weste, Wrangeleiland in die ooste en die vasteland van Siberië in die suide. Die Oos-Siberiese See grens aan die Laptefsee in die weste...
  • Thumbnail for Wladimir Obroetsjef
    Siberië. In 1886 het hy na Siberië gereis waar hy die Kara Koem-woestyn en die oewers van die Amoe Darja-rivier verken het. Ná ’n halfeeu in Siberië het...
  • Thumbnail for Lenapilare
    natuurlike rotsformasie aan die oewers van die Lenarivier in die verre Oos-Siberië. Die pilare is 150 tot 300 m hoog en is in van die Kambriese seebekkens...
  • Thumbnail for Siberiese ingryping
    Siberiese ingryping (kategorie Siberië)
    bondgenote tydens die Russiese Burgeroorlog. Die keiserlike Japannese leër het Siberië bly beset selfs nadat ander Geallieerde magte in 1920 onttrek het. Ná die...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ChromatografieMIVHernubare energieHerfsLoonVerkleinwoordBorskankerKrugerwildtuinMetaalNederlandRooibloedselLetterlike en figuurlike taalgebruikAntisemitismeBeurtkragAarverkalkingSkaakSuid-AfrikaMikroskoopGalileo GalileiProteaJan van HunksSaartjie BaartmanVratPomeloBraaiSatellietSonja HerholdtWiki CommonsKwaZuluPerdSiembambaDie Stem van Suid-AfrikaMuishondWoordeboek van die Afrikaanse TaalBloedsomloopstelselPalestyneBrandmondsindroomSonnestelselKoedoeSlag van BloedrivierChristogramKondensasieCleopatra VIILugbesoedelingApostoliese Geloofsbelydenis25 AprilOseaanbesoedelingPornhubOsmoseDataverwerkingRymWatersuiweringTuberkuloseLenteRussiese inval in Oekraïne sedert 2022ChirurgieRina HugoNaaldekokerBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Vlag van Suid-AfrikaDroomTydVoegwoordIngrid JonkerDermpoliepWes-KaapMilaanKasterolieSpecial Air ServicePinksterOntwikkelde landEierstokHeks van HexrivierPeperbus, FraserburgNatuurrampAfrikaans🡆 More