Eskimo-Aleoetiese Tale

Die Eskimo-Aleoetiese tale is ’n taalfamilie afkomstig uit Groenland, die noorde van Kanada, Alaska en dele van Siberië.

Die taalgroep word in sy geheel Inuïties genoem in Groenland, Kanada en Wes-Alaska, Yupik in Noord-Alaska en Yuit in Siberië. Die term "Eskimo" word nie deur die meeste sprekers van die taal aanvaar nie weens die negatiewe konnotasie wat aan die woord verbonde is.

Eskimo-Aleoetiese tale
(Inuïtiese tale, Eskaleut)
Geografiese
verspreiding:
Alaska, Noord-Kanada, Nunavik, Nunatsiavut, Groenland, Oos-Siberië
Genetiese
klassifikasie
:
Primêre wêreldtaalfamilie
 Proto-Eskimo-Aleoetiese tale
  Eskimo-Aleoetiese tale
Onderafdelings:
Eskimo
Aleoeties
Eskimo-Aleoetiese Tale

Dele van Alaska, Kanada en Groenland waar Eskimo-Aleoetiese tale gepraat word.

Eskimo-Aleoetiese Tale
Verspreiding van Eskimo-tale in Noord-Amerika

Vanweë die geografiese skeiding van die verskillende Inuïetiese bevolkingsgroepe is die dialekte van die Eskimo-Aleoetiese tale so ver van mekaar verwyder dat baie sprekers mekaar nie meer verstaan nie. Die Aleoetiese tale het die minste sprekers; dit word nog net gepraat op die Aleoete-, Pribilof- en Komandorski-eilande in die Beringsee.

    Aleoeties
      Aleoeties
        Wes-sentrale dialekte: Atkan, Attuan, Unangan, Bering (60–80 sprekers)
        Oostelike dialekte: Unalaskan, Pribilof (400 sprekers)
    Eskimo
      Yupik van Sentraal-Alaska (10 000 sprekers)
      Alutiiq (400 sprekers)
      Yuit (Sentraal-Siberië, 300 sprekers)
      Naukan (75 sprekers)
      Sirenik (uitgesterf sedert 1997)
      Inuïties (75 000 sprekers)
        Iñupiaq (Noord-Alaska, 3 500 sprekers)
        Inuvialuktun (Wes-Kanada)
        Inuktitut (Oos-Kanada, 35 200 sprekers)
        Kalaallisut (Groenland, 57 000 sprekers)

Verwysings

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansEskimo-Aleoetiese Tale  Wiki Commons het meer media in die kategorie Eskimo-Aleoetiese tale.
  • (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Eskimo-Aleut". Ethnologue. Besoek op 27 Maart 2018.
  • (en) "Eskimo-Aleut languages". Encyclopædia Britannica. Besoek op 27 Maart 2018.

Tags:

AlaskaGroenlandKanadaSiberiëTaalfamilie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OopbroninhoudSonnestelselGroepsgebiedewetPlae van EgipteKriekTobie CronjéChristendomBiodiversiteitIronieTienerLys van veltoestandeInligtingLieweheersbesieBosvarkJode in Suid-AfrikaVloeistofMenslike skeletAalwynDoelwitEienaamSuurreënInfeksieNarsismeStam (taalkunde)SkaakMynbouHartseerCovid-19-pandemieVaginaVolstruisKoolstofEkotoerismeDriedimensioneelVoedselverwerkingTaalAardkorsStruktuur van die AardeAppel (sanger)GemeenskapKapitalismeJacobus Hendrik PierneefDeon MeyerOmgewingsgesondheidHeelgetalGalblaasWetenskaplike klassifikasieInternetSoweto-opstandWaarheid-en-versoeningskommissieAustraliëOnbemande vliegtuigSimfonie-orkesLongontstekingKlimaatHibernasieJan van RiebeeckMaanNederlandsCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaOnderwerp (taalkunde)Wikimedia-stigtingJaco JacobsProteïenApartheidKasterolieElon MuskIndonesiëDirekte en Indirekte redeVitamienWaterkringloopPolitieke partyHipoteseHernubare energieIngrid JonkerBuck Angel🡆 More