Wiki Afrikaans 2022: Spesiaal:Soek
AfrikaansVietnameseEnglish

Soekresultate Afrikaans

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Afrikaans" op die wiki

  • Afrikaans is tipologies beskou 'n Indo-Europese, Wes-Germaanse, Nederfrankiese taal, wat aan die suidpunt van Afrika onder invloed van verskeie ander
  • in drie hoofgroepe verdeel: Kaapse Afrikaans, Oosgrens-Afrikaans en Oranjerivier-Afrikaans. Die term Kaapse Afrikaans verwys soms verkeerdelik na die hele
  • Die geskiedenis van Afrikaans is verweef met die geskiedenis van Nederlands in Suid-Afrika. Die erkenning van Nederlands as amptelike taal, of ook die
  • was Afrikaans-Wikipedia op pad om gou die prestasie van 10 000 artikels te oortref. In verhouding tot die getal van sowat 6,4 miljoen Afrikaans-moedertaalsprekers
  • Die geolek Oranjerivier-Afrikaans het sy ontstaan te danke aan die taalkontak tussen Nederlandse nedersetters en die Khoikhoi aan die Kaap. Dit is 'n
  • Arabiese Afrikaans (اَرابيسي اَفريكانس) verwys na die genre van ou Kaaps-Maleisiese geskrifte in Afrikaans, maar geskryf in die Arabiese alfabet. Elders
  • Oosgrens-Afrikaans het ontstaan vanweë die afsondering van die taalgemeenskap van mense aan die oosgrens van die Kaap. Uit die taalgemeenskap het die
  • wêreld gebruik om mekaar se tale grondig te verken. Teoreties behoort Afrikaans dus meer Groot Woordeboeke te skryf, druk en uitgee om meer belangstelling
  • Hierdie blad dien as 'n onkanonieke lys van vertalings in Afrikaans. Selde word 'n duidelike antwoord verskaf waarom Afrikaanssprekendes so min vreemdetaalvertalings
  • Die erkenning van Afrikaans en die geskiedenis van Afrikaans loop hand aan hand met die taalgeskiedenis en erkenning van Nederlands in Suid-Afrika. Op
  • Afrikaans is 'n dogtertaal van Nederlands en anders as Vlaams en Surinaamse Nederlands, is dit 'n aparte taal, in stede van 'n dialek. Aangesien 'n geskatte
  • Virtuele Instituut vir Afrikaans, kortom VivA, is die erkende virtuele instituut wat die beskrywing en bestudering van Afrikaans daarstel en gebruikers
  • Afrikaans hoort by Nederlands: ons Afrikaanse taalverdriet is 'n boek (en verwerkte lisensiaatverhandeling) deur Petrus van Eeden. In hierdie boek betwis
  • Vriende van Afrikaans is 'n nie-winsgewende organisasie wat in 1993 op Stellenbosch gestig is deur 'n groep mense onder leiding van wyle prof. Johan Combrink
  • Griekwa-Afrikaans is 'n subvariëteit of dialek ('n taalvariant) van die Oranjerivier-Afrikaanse geolek wat saam met ene Adam, 'n vrygestelde slaaf, op
  • Veldtog Afrikaans is ’n bemarkingsveldtog wat op 26 Mei 2016 van stapel gestuur is as deel van die Dagbreek Trust se aksies. Die veldtog se doel is om
  • Beter Afrikaans is 'n webwerf wat sy lesers help om hulle Afrikaanse spelling te verbeter. Soos die webwerf self stel: Beter Afrikaans is 'n inisiatief
  • Die Pharos Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands of die Prisma groot woordenboek Afrikaans en Nederlands is 'n verklarende en vertalende woordeboek
  • Die Wonder van Afrikaans was ‘n landswye fees wat in 1959 gehou is om die ontstaan van Afrikaans as taal te vier. In 1959 het die Suid-Afrikaanse Akademie
  • Die Elsabe Steenbergprys vir Vertaalde Kinder- en Jeugliteratuur in Afrikaans is ’n letterkundige prys wat sedert 2008 driejaarliks deur die Suid-Afrikaanse

Resultate vanaf susterprojekte

Wys (vorige 20 | volgende 20) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).