Balkan

Die Balkan (dikwels ook Balkanstate of Balkanskiereiland genoem) is 'n groot gebied in die suidooste van Europa.

Dit is 'n skiereiland wat 'n geopolitiese en kulturele streek in Suidoos-Europa vorm. Die Balkan het 'n oppervlakte van 550 000 km² en 'n bevolking van meer as 50 miljoen. Dit is een van drie Suid-Europese skiereilande in die Middellandse See en is genoem na die Balkangebergte in Bulgarye en Serwië. Die gebied het al onder talle oorloë deurgeloop en die landsgrense het al vele kere verander.

Balkan
Die Balkanlande volgens Encyclopædia Britannica:
     Balkanskiereiland soos begrens deur die Donau-Sava-Soča-riviere.
     Politieke gemeenskappe wat gewoonlik tot die Balkan gereken word.
     Politieke gemeenskappe wat gewoonlik nie tot die Balkan gereken word nie.
Balkan
Definisie van die Balkanskiereiland waar die riviere Soča, Krka en Sava die grense van die gebied vorm
Balkan
Die Balkangebergte in Bulgarye en Serwië, na wie die Balkanskiereiland genoem is

Die streeksnaam is afgelei van die gelyknamige bergreeks wat van Oos-Bulgarye in weswaartse rigting tot by die Serwies-Bulgaarse grens loop. Die skiereiland word begrens deur die Adriatiese See in die weste, die Ioniese See in die suidweste, die Egeïese See en die See van Marmara in die suidooste en die Swartsee in die ooste. Balkan is 'n oorspronklik Turkse term wat "beboste bergreeks" beteken. Die term het om politieke en historiese redes dikwels 'n negatiewe konnotasie. So word na die gebied alternatief as Suidoos-Europa verwys.

Lande wat geografies ten volle in die Balkanskiereiland geleë is (eilande uitgesluit):

Lande wat grootliks in die Balkanskiereiland val:

Lande wat grootliks buite die Balkanskiereiland lê:

Verwysings

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansBalkan  Wiki Commons het meer media in die kategorie Balkan.
  • (en) "Balkans". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Maart 2019.

22°O / 42°N 22°O / 42; 22

Tags:

BulgaryeMiddellandse SeeSerwiëSkiereilandSuidoos-Europa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cheslin KolbeMark (ekonomie)Lys van bekende Suid-AfrikanersBernice WestCarike KeuzenkampNasionale PartyKoedoeMobutu Sese SekoMaatskaplike verantwoordelikheidEnkelvoudige sinVeelvoudige sinKaartEkonomieAlkoholismeViëtnamoorlogGalileo GalileiOutismeMantisWerkwoordHortologieMusiekMaatskappyBrandmondsindroomByvoeglike naamwoordSebraAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidNarsistiese persoonlikheidsteuringKaaps-Hollandse stylLimfvatstelselHeupvervangingMusieksimboleNeerslagMynbouBoelieryVryheidsmanifesHokkieVioolJan van RiebeeckLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSonGreen PornoBurgerregteJohannes MeintjesRussiese inval in Oekraïne sedert 2022HoofstadKoorsOrgasmeHomoniemD.J. OppermanWoordVrymesselaryEskomNedersettingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)HoofpynSpinnekopLys van Griekse mitologiese figurePrivaat maatskappyGeldVerlede tydHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMondMaanOlimpiese SpelePresident van Suid-AfrikaOrtopedieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVarkVratAarde se atmosfeerPankreasLangste woordKaapstadAppel (sanger)Rudi Claase🡆 More