Pierre De Coubertin

Pierre de Frédy, Baron de Coubertin (Parys, 1 Januarie 1863 - Genève, 2 September 1937), beter bekend as Pierre de Coubertin, was 'n Franse historikus en pedagoog wat bekendheid verwerf het vir die stigter van die moderne Olimpiese Spele.

Hy was ook die tweede voorsitter van die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK).

Baron Pierre de Coubertin
Pierre de Coubertin
Pierre de Coubertin in 1925

2de President van die Internasionale Olimpiese Komitee
Ampstermyn
1896 – 1925
Voorafgegaan deur Demetrius Vikelas
Opgevolg deur Henri de Baillet-Latour
Godefroy de Blonay (waarnemend)

Persoonlike besonderhede
Gebore 1 Januarie 1863
Parys, Frankryk
Sterf 2 September 1937 (op 74)
Genève, Switserland
Pierre De Coubertin
Borsbeeld van Pierre de Coubertin in Baden-Baden

Op sy aandrang word kunswedstryde by die program van die Olimpiese Somerspele van 1912 ingesluit.

In een van sy toesprake, verklaar hy "meedoening is belangriker as om te wen".

Tags:

1 Januarie186319372 SeptemberFrankrykGenèveGeskiedkundigeInternasionale Olimpiese KomiteeOlimpiese SpeleOpvoedkundeParys

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ElektrolietAppendiksLeestekenFinale OplossingBlack SashWes-KaapHandré PollardVerenigde State van AmerikaPersoon (taalkunde)KorrupsieDubbelpuntElandréIngrid JonkerSelfstandige naamwoordWaterbesparing in Suid-AfrikaHernubare energieMierGawes van die Heilige GeesWinnie Madikizela-MandelaTamatieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSlag van BloedrivierSeksismeSamestellingVaalrivierSiya KolisiJan van TonderArmoedeverligtingKaapstadse waterkrisis 2015-2018Spelerposisies in rugbyLys van kinderspeletjiesKindermishandelingOorstroming23 AprilJavaScriptKunsVratBosbokDikdermEkonomie van Suid-AfrikaDistrik SesSwartrenosterLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaYsbeerVersamelnaamGetalRenteSteenkool in Suid-AfrikaPlaattektoniekKhoikhoiSeksuele opwekkingAbstraksie (rekenaarwetenskap)MaagTafelsoutOlimpiese Somerspele 2012PoesAustraliëBreinGriekwa-AfrikaansDuitse maselsSelfmoordLys van slangeChristendomAfrikanernasionalismeAkroniemNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVierde Industriële RevolusieAfro-AmerikanersVaginaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAvbobBesoedelingIdioomJeugdagMandalaSenuweestelselStereotipe🡆 More