Witsuikerbos: Plantspesie

Die Witsuikerbos (Protea lacticolor) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort.

Dit staan ook as die hottentotwitsuikerbos bekend. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom vanaf die Slanghoek- tot die Hottentots-Hollandberge en ook die Groenlandberg voor waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die struik is groot, regop en word tot 6 m hoog en blom hoofsaaklik van Maart tot April.

Witsuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. lacticolor
Binomiale naam
Protea lacticolor
Salisb., 1806

Die plant gaan dood na 'n brand maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en vrygelaat na hulle ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei op die banke langs strome of nat Sederberg-skalie op hoogtes van 600 - 1 500 m.

In Engels staan dit as die Hottentot sugarbush bekend. Die plant se FSA-nommer is 90.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GautengDesmond TutuKaliumReënMusieksimbole7de LaanKolonisasiePastoorGroot GatAntisemitismeKoerantLabia (geslagsdele)Migrasie van voëlsKapitalismeKrokodilSiya KolisiPersoonlikheidPiesangNelson MandelaVoortrekkersMondLys van Suid-Afrikaanse skrywersGesonde dieetDokterVolstruisLikkewaanLuiperdOntdekking van goud in Suid-AfrikaWieg van die MensdomBreinvliesontstekingMierFluoorBurgerregteInflasieNarsistiese persoonlikheidsteuringNatuurrampCoca-ColaLeierLaeveldLys van elemente volgens simboolOnderhandelinge om apartheid te beëindigAfvalbestuurSteenkool in Suid-AfrikaBTWSnaarinstrumentGrondbesoedelingVaginaJapanWikipediaDwelmmiddelCristiano RonaldoBreedtegraadHemelvaartLys van nedersettings in Suid-AfrikaSwitserlandPinksterKorrupsieKarakteriseringUniversele Verklaring van MenseregteSamestellende afleidingSanskritSoogdierStedelike hitte-eilandHartaanvalSuid-Afrikaanse GrensoorlogNazi-DuitslandDonderstormHakerEiffeltoringZack du PlessisCleopatra VIITuisbladMateriaalPankreasLidwoordAnilingusStereotipe🡆 More