Dier Wit Olifant: Dier

'n Wit olifant (ook albino-olifant) is 'n skaars soort olifant, maar nie 'n aparte spesie nie.

In Hindoeïstiese puranas het die god Indra 'n wit olifant met drie of vyf koppe, met die naam Airavata. Hoewel die olifante soms as sneeuwit uitgebeeld word, is hulle vel meestal 'n sagte rooibruin, wat 'n sagte pienk word as dit nat is. Hulle het ligte oogwimpers en toonnaels.

Dier Wit Olifant: Dier
'n Koninklike wit olifant, soos uitgebeeld op 'n Thaise skildery.
Dier Wit Olifant: Dier
Indra se wit olifant Airavata, hier met vyf koppe.

Die tradisionele "wit olifant" word gewoonlik as albino's beskou, maar in die Thaise term chang samkhan dui die term "wit" in werklikheid op reinheid.

Wit olifante is net in naam wit. Van dié wat tans deur Birmaanse leiers aangehou word, is een grys en die ander drie pienkerig, maar al vier is amptelik wit. Die koning van Thailand het ook 'n paar.

Verwysings

Skakels

  • Dier Wit Olifant: Dier  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

HindoeïsmeIndraOlifantPuranaSpesie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Depressie (gemoedstoestand)Suid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMangelontstekingPersoonlikheidMonumentOntdekking van die chemiese elementeTuberkuloseKaartWinterSpysverteringstelselNamibiëNatriumCurly HowardWillie JoubertWolkKultuurCleopatra VIIMantisMaroela MediaAlkoholismeBeaufortskaalKorrupsieMusiekWiki CommonsVraag en aanbod19de eeuPriemgetalLewerBoerboelSimboolBruto binnelandse produkGalblaasDemi Lee MooreNatuurOmtrek, oppervlakte en volumeJaco JacobsVoedselkettingOligopolieIdioomFluoorCristiano RonaldoDesimale breukeAtleetvoetAfrikaanse taalleerC.J. LangenhovenHaaieVaalrivierEierstokN.P. van Wyk LouwPersentasieDialoog in fiksieErosietipesKlimaatsverandering in AfrikaKappie (skryfteken)EkonomieCradock-4Afrikaanse TaalmonumentCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKletsrymBoelieryJohn Samuel SchlesingerTrekarbeidSkaapSuid-Afrikaanse randBestaansboerderyIslamDikdermSnaarinstrumentAsemhalingRina HugoIntensiewe vormCeresWeermagKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSjimpanseeLys van Griekse mitologiese figureElandréInflasie🡆 More