Winnipegmeer

Die Winnipegmeer (Engels: Lake Winnipeg, Frans: Lac Winnipeg) is die 15de grootste meer ter wêreld, die sewende grootste meer in Noord-Amerika en die derde grootste meer in Kanada, buite die Groot Mere, ná die Groot Beremeer en die Groot Slawemeer.

Winnipegmeer
Winnipegmeer
Satellietbeeld van die Winnipegmeer
Winnipegmeer
Kaart van die Winnipegmeer
Koördinate:52°7′N 97°15′W / 52.117°N 97.250°W / 52.117; -97.250 97°15′W / 52.117°N 97.250°W / 52.117; -97.250
Ligging:Manitoba, Kanada
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:24 514 km² (9 465 myl²)
Gemiddelde diepte:12 meter (39 voet)
Maksimum diepte:36 meter (118 voet)
Volume:284 km³ (68 myl³)
Lengte:416 km (258 myl)
Breedte:100 km (60 myl) N-bekken
40 km (20 myl) S-bekken
Opvangsgebied:982 200 km² (379 500 myl²)
Omtrek:3 057 km (1 900 myl)
Invloei:Winnipegrivier, Saskatchewanrivier, Rooirivier van die Noorde
Uitvloei:Nelsonrivier
Nedersettings:Gimli, Manitoba

Dit is in die provinsie Alberta in die suide van Kanada, noord van die grens met die Verenigde State geleë en het 'n oppervlakte van 24 514 km².

Winnipegmeer
Die Winnipegmeer in die aandskemer

Die meer is na Winnipeg, die hoofstad van Manitoba, genoem en word deur die Nelsonrivier met die Hudsonbaai in die noordooste verbind. Die belangrikste rivier, wat in die meer uitmond, is die Saskatchewanrivier. Die Winnipegmeer is net 55 km noord van Winnipeg geleë en maak deel uit van 'n groot gebied met baie mere.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AlbertaEngelsFransGroot BeremeerGroot MereGroot SlawemeerKanadaMeerNoord-AmerikaProvinsies en gebiede van KanadaVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Johan VorsterOnse VaderSaartjie BaartmanWerkersdagGewone breukeDie Stem van Suid-AfrikaRenaissanceTienie HollowayMiljardVoornaamwoordVaginaGeskiedenis van AfrikaansFluoorTropiese sikloonSpreeuAardrykskundeGroepsgebiedewetGrootste rampe in Suid-AfrikaBeesvleisTydBorskankerBetonTransatlantiese slawehandelWeer (meteorologie)DigvormGemeenskapsorganisasieIrma SternHematurieXhosasEkonomiese sektorLieweheersbesieVolstruisIdioomHeupAntjie SomersNag van die lang messeKlein gekolde katGoogle MapsRooms-Katolieke KerkVerkragtingProvinsies van Suid-AfrikaSterPuntVoorvoegselSpelerposisies in rugbyKatherine JohnsonPropagandaNaaldekokerPretoriaKlavierBoerboelVolhoubare ontwikkelingHerfsFotosinteseKontinentSelfbeeldJavaScriptKolorektale kankerNamibiëGasLabia (geslagsdele)TsoenamiLeeuWaterkringloopHomoniemTrappe van vergelykingAardedagBelastingGloeilampWerkwoordTswanaSnaarinstrumentHartaanvalInleiding tot die genetikaSeksuele opwekkingVrouMaroela MediaSelfmoord🡆 More