Saskatchewanrivier

Die Saskatchewanrivier (Engels: Saskatchewan River; Cree: kisiskāciwani-sīpiy, letterlik: vinnig vloeiende rivier) is 'n groot oos-vloeiende rivier in Suid-Kanada.

Die Platterivier het 'n lengte van 547 km en vloei deur die Kanadese provinsies Manitoba en Saskatchewan. Die Saskatchewanrivier bestaan uit twee hooftakke, die Noord-Saskatchewanrivier met 'n lengte van 1 287 km en die Suid-Platterivier met 'n lengte van 1 392 km. Die Saskatchewanrivier is 'n sytak van die Nelsonrivier wat in die Hudsonbaai uitmond.

Saskatchewanrivier
Die Suid-Saskatchewanrivier naby Saskatoon, Saskatchewan.
Die Suid-Saskatchewanrivier naby Saskatoon, Saskatchewan.
Die Suid-Saskatchewanrivier naby Saskatoon, Saskatchewan.
Saskatchewanrivier

Die stroomgebied van die Saskatchewanrivier.

Oorsprong Saamvloei van Noord- en Suid-Saskatchewanrivier in Saskatchewan (Kanada)
Monding Grand Rapids, Manitoba
Winnipegmeer
Stroomgebied Manitoba, Saskatchewan (Kanada)
Lengte 547 km (340 myl)
Oorspronghoogte 380 m (1 250 vt)
Mondinghoogte 220 m (720 vt)
Gemiddelde afloop 643 m³/s (22 400 vt³/s)
Stroomgebiedopp. 335 900 km² (129 700 myl²)
Saskatchewanrivier
Nasa-Satellietbeeld van die Saskatchewanrivier se delta in die Winnipegmeer

Die Saskatchewanrivier ontstaan uit die saamvloei van die Noord- en Suid-Saskatchewanrivier in Saskatchewan, waarna dit in 'n noordelike boog deur die ooste van Saskatchewan in 'n oostelike rigting vloei en daarna Manitoba bereik. In Manitoba mond die Saskatchewanrivier in die Winnipegmeer uit. Die grootste stede, wat langs die hele Saskatchewanrivierstelsel lê, is Calgary langs die Bowrivier ('n sytak van die Suid-Saskatchewanrivier en Edmonton langs die Noord-Saskatchewanrivier; albei in Alberta.

Die Saskatchewanrivier en sy sytakke was 'n belangrike vervoerroete vir die Eerste Nasies en vroeë Europese pelsjagters. Dit is veral deur die Hudson's Bay Company ingespan en het deel gevorm van die vervoernetwerk wat die Hudsonbaai met die Kanadese binneland in die weste verbind het.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

CreeEngelsHudsonbaaiKanadaManitobaNelsonrivierProvinsies en gebiede van KanadaRivierSaskatchewan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlereStaatstoelaeErfenisdag (Suid-Afrika)Gevolge van aardverwarming op oseaneJansenvillePlae van EgipteSosiale mediaWerkersdagProteïenInternetLys van Afrikaanse skrywersViëtnamNelson MandelaMenseregteLabia (geslagsdele)NiemetaalJeuksiekteLys van Suid-Afrikaanse musikanteNadia ValvekensSkildklierSuid-Afrikaanse InkomstediensGlasDuitslandNoordwesAfrikaansTrekarbeidGalblaasKlavierGlobaliseringKrieketMateriaalMondMielieAngolese BurgeroorlogPoësieLeeuGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaErfenisSkoenlapperLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsByvoeglike naamwoordSekondêre sektor van die ekonomieMetafoorUnited Democratic FrontGetalKolitisKlimaatsverandering in AfrikaSteve BikoRoofdierBoelieryAl-FatihaKurt-Lee ArendseWayde van NiekerkChromatografieJSELionel PetersonSuid-SothoEksponentMuskeljaatkatAfrikanernasionalismeSkaakDepressie (gemoedstoestand)VulvaStudievaardighedeLandbouBybelSportGroepsgebiedewetPersentasieBloedsomloopstelselSelfmoordLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKunsMorfeemKoolstofInflasiePad na jou hart🡆 More