Vlag Van Palau

Die nasionale vlag van Palau is op 1 Januarie 1981 in gebruik geneem.

Die vlag vertoon ’n enkele ligblou baan met ’n geel skyf, horisontaal in die middel en effens nader aan die vlagpaalkant

Vlag van Palau
Vlag van Palau
Vlag van Palau
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 5:8
Goedgekeur 1 Januarie 1981
Ontwerp ’n Enkele ligblou baan met ’n geel skyf, horisontaal in die middel en effens nader aan die vlagpaalkant.

Simboliek

Die eenvoudige ontwerp van die vlag weerspreek die diep mening wat daaraan toegeskryf word. Die verduideliking vir die kleure is diep gewortel in die geskiedenis en gebruike van die Palauaanse volk. Die ligblou veld, wat dikwels verkeerdelik gesê word dat dit op die Stille Oseaan dui, is in werklikheid ’n voorstelling van die oorgang van buitelandse oorheersing na selfregering. Die goue skyf wat effens langs die middel is na die vlagpaalkant, verteenwoordig die volmaan. Die Palauane beskou die volmaan as die optimale tyd vir menslike aktiwiteite. Op hierdie tyd van die maand word aktiwiteite soos visvang, saal, oes, die uitkerf van tradisionele kano’s en ander vieringe gehou. Die maan is ’n simbool van vrede, liefde en rustigheid.

Ontwerp

Die middelpunt van die vlag lê op 7/16 van die breedte van die vlag en in die middel van die hoogte van die vlag. Die deursnee van die skyf is 6/16.

Vlag Van Palau 
Konstruksietekening

Geskiedenis

Die vlag van die Trustgebied van die Pasifiese Eilande saam met die vlae van die Verenigde Nasies en die Verenigde State is voorheen vir die vlag van Palau gebruik. ’n Japannese professor wat in internasionale betrekkinge studeer, beweer dat daar ’n verwantskap bestaan tussen die vlae van Palau en Japan. Volgens sy teorie is die motief van die maan ’n eerbetoon aan die “Opkomende Son-vlag” en beskryf dit die simbool van vriendskap tussen Palau en Japan.

Ander vlae

Vlae van die state van Palau

Soortgelyke vlae

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Vlag Van Palau SimboliekVlag Van Palau OntwerpVlag Van Palau GeskiedenisVlag Van Palau Ander vlaeVlag Van Palau VerwysingsVlag Van Palau Eksterne skakelsVlag Van Palau1 Januarie1981Palau

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Trappe van vergelykingNavorsingSirkelWapen van NamibiëDigvormSekondêre sektor van die ekonomieAustraliëSpringbokkeStudievaardighedeDansAtriale fibrillasieCorioliskragAkroniemAfrikaansLoodBrandbergLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaFamilie (verwantskap)KrapNic de JagerKunselementeSuid-SothoTweede VryheidsoorlogBronadresToestand van materieOntwerpVaste stof2001WinterWebwerfOmgewingskwessies in Suider-AfrikaGetalVoorvoegselMantisVlinderSkildklierIntensiewe vormWolfWhatsAppVincent van GoghAnneli van RooyenLatynEiffeltoringSweedsGroot-VisrivierHorlosieAntisemitismeSoortnaamHeupWoordeboek van die Afrikaanse TaalTussenwerpselSuikersiekteDroomRassismeRob HersovKlavierSinkDikdermJoodse kalenderAnilingusHartaanvalAkuutSout (chemiese stof)HokkieEk is 'n Afrikaan (toespraak)Duitse maselsApokriewe boekeWoordElektrolietGeldeenheidDriedimensioneel633WaterbesoedelingSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieWeervoorspellingFrankrykLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)🡆 More