Vlag Van Die Marshalleilande

Die nasionale vlag van die Marshalleilande is op 1 Mei 1979 in gebruik geneem.

Die vlag vertoon ’n blou agtergrond met ’n 24-puntige wit ster in die skildhoek en twee diagonale bane in oranje en wit van onder aan die vlagpaalkant al breërwordend na bo aan die wapperkant.

Vlag van die Marshalleilande
Vlag van die Marshalleilande
Vlag van die Marshalleilande
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 10:19
Goedgekeur 1 Mei 1979
Ontwerp ’n Blou agtergrond met ’n 24-puntige wit ster in die skildhoek en twee diagonale bane in oranje en wit van onder aan die vlagpaalkant al breërwordend na bo aan die wapperkant.
Ontwerp deur Emlain Mabua

Simboliek

Die oranje en wit bane simboliseer saam die ewenaar met die ster wat die ligging van die eilandgroep net bo die ewenaar voorstel. Afsonderlik stel die oranje baan die Ratak-ketting (sonsopkoms) en die wit baan die Ralik-ketting (sonsondergang) voor; trouens die gekombineerde oranje en wit baan kan as ’n sonstraal ook gesien word.

Die 24 punte van die ster stel die 24 kiesafdelings van die Marshalleilande voor. Die vier groot strale stel die vier grootste deelgebiede, nl. Majuro, Ebeye, Jaluit en Wotje voor. Dit simboliseer ook die Christelike kruisbeeld, tesame met die res van die ster.

Geskiedenis

Tussen 1965 en 1979 het die Marshalleilande onder die Trustgebied van die Pasifiese Eilande geval en is die vlag van die trusgebied op die eilandgroep vertoon. Die trustgebied is deur die Verenigde Nasies ingestel terwyl die Verenigde State die bestuur daarvan behartig het. Die vlag van die trusgebied was ligblou met ses wit sterre en was gebaseer op die vlag van die Verenigde Nasies. Die sterre het die Marshalleilande, Palau, die Noordelike Mariana-eilande en die drie onderdele van Mikronesië verteenwoordig. Die huidige vlag van Mikronesië is gebaseer op die vlag van die trustgebied.

Ander vlae

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Vlag Van Die Marshalleilande SimboliekVlag Van Die Marshalleilande GeskiedenisVlag Van Die Marshalleilande Ander vlaeVlag Van Die Marshalleilande VerwysingsVlag Van Die Marshalleilande Eksterne skakelsVlag Van Die Marshalleilande1 Mei1979Marshalleilande

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeisoenOrtopedieSeekoeiSuid-Afrikaanse GrensoorlogPikkewynMoskouKultuurLikkewaanDriedimensioneelJodeVlinderPenisGrondbesoedelingBrongitisSeksLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKlimaatsverandering in AfrikaAsemhalingEerste WêreldoorlogIronieNylsvley-natuurreservaatBergMagneetLys van elemente volgens simboolKonjunktivitisWes-KaapDrinkwatervoorsieningVolhoubare ontwikkelingBeeldspraakBeurtkragBesoedelingSamestellende afleidingKangogrotteDuitslandSpysverteringstelselInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandNedersettingMenslike penisgrootteWiskundige terminologieAngolese BurgeroorlogPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaWalvisPad na jou hartBysteekAardbewingErfenisVoorvoegselJan van HunksPersoonlike voornaamwoordArabiesNederlandsAtoomPlae van EgipteRivierKortverhaalLiefdeDoopSoogdierRooiHaasToerismeWewervoëlsKunselementeDoelwitHartversakingJudaïsmeSwart nasionalismeMarie AntoinetteLyfstraf in skoleWapen van Suid-AfrikaOrgasmeKaartSteenkool in Suid-AfrikaAuschwitz-konsentrasiekamp🡆 More